Bra

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Volgrootte bra
Laehalsbra
Balkonbra

'n Bra, kort vir brasserie (/brəˈzɪər/, Brits /ˈbræsɪər/ of /ˈbræzɪər/), is 'n vormpas onderlyfband ontwerp om die draer se borste te ondersteun of te bedek. Swembroeke, hemde, en ruglose rokke kan ook ontwerp word met ingeboude borsondersteuning.

Bra's is komplekse kledingstukke wat van baie dele vervaardig word. Die meeste kom in 36 groottes; standaarde en metodes van meting wissel wyd. Tot 85 persent van vroue dra die verkeerde grootte.[1][2]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. King, Stephanie (1 Junie 2005). "Doreen: The Bra That Conquered the World". The Independent. 
  2. Wood, Cameron & Fitzgerald 2008.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.