Valsmaroela

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Valsmaroela
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
Subkoninkryk: Tracheobionta
Divisie: Magnoliophyta
Klas: Magnoliopsida
Subklas: Rosidae
Orde: Sapindales
Familie: Anacardiaceae
Genus: Lannea
Spesie: L. schweinfurthii
Binomiale naam
Lannea schweinfurthii
(Engl.) Engl., 1897

Die valsmaroela, ook boomdruif genoem, (Lannea schweinfurthii) is 'n boom wat baie soos die maroela lyk. Dit kom voor in die bosveld, normaalweg op sandgrond of miershope, vanaf die noorde van KwaZulu-Natal tot by die Zambezirivier.

Bron[wysig | wysig bron]

Sien ook[wysig | wysig bron]