Wikipedia:Kandidaatartikels vir voorblad/2017

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Argief Hierdie bladsy dien as 'n argief van ou besprekings. Moenie die inhoud van hierdie bladsy wysig nie. Indien u 'n nuwe bespreking wil begin, of by een van die oues hieronder wil aansluit, doen asseblief so voort op die huidige besprekingsblad.


Vlag van Singapoer

Sperdatum:
28 Februarie 2017
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Hierdie artikel verdien voorbladstatus! :) Groete. -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 22:54, 31 Januarie 2017 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 9 2017 -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 20:36, 26 Februarie 2017 (UTC)

Seksualiteit in antieke Rome

Sperdatum:
3 Mei 2017
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Ek werk nog aan die rooi skakels (ek dink darem nie die artikel is te gewaagd nie). – Winston (kontak) 19:27, 3 April 2017 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Baie interessante artikel, dankie! Groete. -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 14:54, 7 April 2017 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 19 2017 -- SpesBona 19:35, 7 Mei 2017 (UTC)

Koraal

Sperdatum:
20 Junie 2017

Ek stel die artikel voor vir die voorblad. Oesjaar (Oesjaar) 20:49, 20 Mei 2017 (UTC)

Wikipedia:Voorbladartikel week 25 2017 -- SpesBona 19:35, 18 Junie 2017 (UTC)

Hans Strijdom

Sperdatum:
19 Julie 2017
  • Symbol support vote.svg Ondersteun Lekker artikel. - Winston (kontak) 19:36, 19 Junie 2017 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Beslis, maar kan die inleiding nog 'n bietje uitgebrei word? Groete. -- SpesBona 13:54, 22 Junie 2017 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Groete! Oesjaar (kontak) 07:14, 26 Junie 2017 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunAliwal2012 (kontak) 21:52, 17 Julie 2017 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 29 2017 -- SpesBona 19:35, 16 Julie 2017 (UTC)

Boerekrygsgevangenes

Sperdatum:
19 Julie 2017
  • Symbol support vote.svg Ondersteun Interessante artikel oor 'n belangrike onderwerp. - Winston (kontak) 19:39, 19 Junie 2017 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Groete. -- SpesBona 13:54, 22 Junie 2017 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Groete! Oesjaar (kontak) 07:08, 26 Junie 2017 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 30 2017 -- SpesBona 19:35, 23 Julie 2017 (UTC)

Nieu-Seeland

Sperdatum:
22 Julie 2017
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Dis nou amptelik goed genoeg vir ons voorblad. Moontlike byvoegings kan soos by ander voorbladartikels tydens voorbladstatus gebeur. Groete. -- SpesBona 13:54, 22 Junie 2017 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunWinston (kontak) 17:19, 22 Junie 2017 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunOesjaar (kontak) 06:58, 26 Junie 2017 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunAliwal2012 (kontak) 21:52, 17 Julie 2017 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 31 2017 -- SpesBona 19:35, 30 Julie 2017 (UTC)

Indusvalleibeskawing

Sperdatum:
10 Augustus 2017
Wikipedia:Voorbladartikel week 33 2017 -- SpesBona 19:35, 13 Augustus 2017 (UTC)

Borsjt

Sperdatum:
29 Augustus 2017
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Al is dit net vir James Meek se lieflike aanhaling aan die einde van die artikel. :) - Winston (kontak) 19:31, 29 Julie 2017 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Lekker en heerlike artikel! :) Groete. SpesBona 12:20, 7 Augustus 2017 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 36 2017 -- SpesBona 19:35, 3 September 2017 (UTC)

Johan de Ridder

Sperdatum:
23 November 2017
  • Symbol support vote.svg Ondersteun -- Ek stel hierdie artikel van Gebruiker:Morne weer voor. Die argument van Gebruiker:Israel hou nie steek nie en is nie 'n rede hoekom die artikel nie 'n voorbladartikel kan wees nie. - Winston (kontak) 20:35, 23 Oktober 2017 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunMorne (kontak) 11:24, 27 Oktober 2017 (UTC)
  • Symbol comment vote.svg Kommentaar – Hierdie artikel kort meer inleiding. Groete. -- SpesBona 19:40, 21 November 2017 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 49 2017 -- SpesBona 20:35, 3 Desember 2017 (UTC)

Petrus Coetzee

Sperdatum:
23 November 2017
  • Symbol support vote.svg Ondersteun -- Ek stel hierdie artikel van Gebruiker:Morne weer voor. Die argument van Gebruiker:Israel hou nie steek nie en is nie 'n rede hoekom die artikel nie 'n voorbladartikel kan wees nie. - Winston (kontak) 20:35, 23 Oktober 2017 (UTC)
  • Symbol comment vote.svg Kommentaar -- Net 'n klein voorstel. Enkele formulerings moet myns insiens aangepas word vir publikasie in 'n nie-kerklike ensiklopedie. Die betrokke kerkbronne mag wél verwys na iets soos 'n "geseënde verblyf", maar ons standpunt-riglyne vereis 'n neutrale bewoording. Voyageur (kontak) 23:24, 23 Oktober 2017 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 48 2017 -- SpesBona 20:35, 26 November 2017 (UTC)

NG gemeente Rondebosch

Sperdatum:
23 November 2017
  • Symbol support vote.svg Ondersteun -- Ek stel hierdie artikel van Gebruiker:Morne weer voor. Die argument van Gebruiker:Israel hou nie steek nie en is nie 'n rede hoekom die artikel nie 'n voorbladartikel kan wees nie. - Winston (kontak) 20:35, 23 Oktober 2017 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Al moet ek dit nou self sê, steun ek die voorstel, want dis 'n uithaler-kerkartikel. Morne (kontak) 11:23, 27 Oktober 2017 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun - Groete! Oesjaar (kontak) 04:49, 13 November 2017 (UTC)
  • Symbol comment vote.svg Kommentaar – Hierdie artikel kort 'n inligtingskas. Groete. -- SpesBona 19:40, 21 November 2017 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 47 2017 -- SpesBona 20:35, 19 November 2017 (UTC)

Jode in Suid-Afrika

Sperdatum:
13 Desember 2017
  • Symbol support vote.svg Ondersteun -- 'n Nodige, goeie artikel! Goed gedoen Morne! Groete! Oesjaar (kontak) 04:48, 13 November 2017 (UTC)
  • Symbol comment vote.svg Kommentaar – Dankie! Ek moet nog net 'n stuk byvoeg oor Jode in die nuwe SA, en dan 'n lys vooraanstaande Jode. Morne (kontak) 08:36, 13 November 2017 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Baie interessante artikel, dankie! Miskien kan die inleiding nog uitgebrei word? Groete. -- SpesBona 19:40, 21 November 2017 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 50 2017 -- SpesBona 20:35, 10 Desember 2017 (UTC)