Maletswai Plaaslike Munisipaliteit

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Flag of South Africa.svg Maletswai
Kaart van Suid-Afrika wat Maletswai in Oos-Kaap aandui
Provinsie Oos-Kaap
Distriksmunisipaliteit Joe Gqabi
Tipe Plaaslike Munisipaliteit
Munisipale kode EC143
Hoofstad Aliwal-Noord
Grootste tale Xhosa, Suid-Sotho, Afrikaans
Area 4 358 km²  
Bevolking 43,800(2011)

Die Maletswai Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Joe Gqabi-distriksmunisipaliteit in die Oos-Kaap, Suid-Afrika.

Nedersettings[wysig]

Nedersettings in die munisipaliteit:

Bure[wysig]

Die Maletswai Plaaslike Munisipaliteit se bure in die Joe Gqabi-distriksmunisipaliteit is:

Ten suide in Chris Hani-distriksmunisipaliteit is:

Aan die Vrystaat-kant is Mohokare Plaaslike Munisipaliteit in die Xhariep-distriksmunisipaliteit geleë.