Mount Fletcher

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Mount Fletcher
Ligging van Mount Fletcher op 'n kaart (Oos-Kaap)
Mount Fletcher
Mount Fletcher
 Mount Fletcher se ligging in Oos-Kaap
Koördinate: 30°41′32″S 28°30′13″O Koördinate: 30°41′32″S 28°30′13″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Oos-Kaap
Distrik Joe Gqabi
Munisipaliteit Elundini
Oppervlak[1]
 - Dorp 9,23 km²  (3,6 vk m)
Bevolking (2011)[1]
 - Dorp 11 488
 - Digtheid 1 245/km² (3 224,5/myl2)
Ras (2011)[1]
 • Swart 99.0%
 • Kleurling 0.1%
 • Indiër/Asiër 0.3%
 • Blank 0%
 • Ander 0.5%
Taal (2011)[1]
 • Xhosa 62.4%
 • Sotho 32.2%
 • Engels 1.8%
 • Ander 3.6%
Poskode (straat) 4770
Poskode (posbus) 4770
Skakelkode(s) 039

Mount Fletcher is 'n dorp in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Die stad Mthatha is 129 km per pad vanaf Mount Fletcher[2].

Geskiedenis[wysig]

Die dorp is in 1882 gestig en moontlik na eerwaarde Joe Fletcher vernoem.

Die distrikshospitaal se naam is Tayler Bequest[3], vernoem na 'n ene 'Tayler' wat 'n sendingstasie hier opgerig het. Sommige van die ouer dele van die hospitaal is oorblyfsels van die sendingstasie en het museumstatus.

Distrik[wysig]

Die distrik is 2 440 km2 groot en word hoofsaaklik deur die Hlubi-Xhosastam bewoon. Die belangrikste ekonomiese bedryf is skaapboerdery. Die Castle Rockpiek (2 141 m) is aan die westekant van die dorp.

Sien ook[wysig]

Bronne[wysig]