Rooidwerg

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

’n Rooidwerg is ’n klein, relatiewe koel ster in die hoofreeks – die spektraaltipe is óf laat K óf M. Hul massa is minder as die helfte van die son s’n (tot so laag as 0,075 sonmassas). Hulle word net bo die bruindwerge aangetref op die Hertzsprung-Russell-diagram.

Rooidwerge se oppervlaktemperatuur is minder as 4 000 Kelvin. Hulle is verreweg die mees algemene sterre in die Melkweg, ten minste in die omgewing van die son. Proxima Centauri, die naaste ster aan die son, is ’n rooidwerg – so ook 20 van die 30 ander naaste sterre. Weens hul dofheid is rooidwerge egter nie duidelik sigbaar nie. Geen kan van die Aarde af gesien word nie.[1]

Verwysings[wysig]

  1. "The Brightest Red Dwarf", deur Ken Croswell (URL besoek op 6/7/08)
Soorte sterre en sterregroepe
HD 820.jpg
 Sterre   SterDwergsterWitdwergSwartdwergRooidwergGeeldwergBruindwergSubdwergReusesterHelder reusSuperreusHiperreusSubreusRooireusBloureusNeutronsterPulsarBloudwaalsterCepheïedVeranderlike sterNovaOpvlamsterRR Lyrae-sterWolf-RayetsterT Tauri-sterHerbig Ae/Be-sterPoolster
 Sterregroepe   DubbelsterX-straaldubbelsterVeelvoudige sterSterreswermSterrestroomSterrestelselMelkwegSterrestelselswermSuperswerm
 Verwante voorwerpe   SupernovaNewelPlanetêre newelMessier-voorwerpHeelalMultiversumSterrebeeldAsterismeSterreklassifikasieSwartkolkSuperholteInterstellêre mediumMolekulêre wolk
 Lyste   Lys van sterrekundige katalogusseLys van naaste sterreLys van grootste sterreLys van gewone name van sterre