Reusester

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

’n Reusester is ’n ster met ’n aansienlik groter radius en helderheid (of magnitude) as ’n hoofreeksster van dieselfde oppervlaktemperatuur.[1] Reusesterre het gewoonlik ’n radius van tussen 10 en 100 sonradiusse en 'n magnitude van tussen 10 en 1 000 keer dié van die Son. Nog helderder sterre word superreuse en hiperreuse genoem.[2][3]

Reusesterre lê bo die hoofreekssterre op die Hertzsprung-Russell-diagram en stem ooreen met ligsterkteklasse II of III.[4]

Verwysings[wysig]

  1. Giant star, inskrywing in Astronomy Encyclopedia, red. Patrick Moore, New York: Oxford University Press, 2002. ISBN 0-19-521833-7.
  2. supergiant, inskrywing in The Encyclopedia of Astrobiology, Astronomy, and Spaceflight, David Darling, aanlyn, besoek op 15 Mei 2007.
  3. hypergiant, inskrywing in The Encyclopedia of Astrobiology, Astronomy, and Spaceflight, David Darling, aanlyn, besoek op 15 Mei 2007.
  4. Giant, inskrywing in The Facts on File Dictionary of Astronomy, red. John Daintith en William Gould, New York: Facts on File, Inc., 5de uitg., 2006. ISBN 0-8160-5998-5.

Eksterne skakels[wysig]

Soorte sterre en sterregroepe
HD 820.jpg
 Sterre   SterDwergsterWit dwergSwart dwergRooi dwergGeel dwergBruin dwergSubdwergReusesterHelder reusSuperreusHiperreusSubreusRooi reusBlou reusNeutronsterPulsarBlou dwaalsterCepheïedVeranderlike sterNovaOpvlamsterRR Lyrae-sterWolf-RayetsterT Tauri-sterHerbig Ae/Be-sterPoolster
 Sterregroepe   DubbelsterX-straaldubbelsterVeelvoudige sterSterreswermSterrestroomSterrestelselMelkwegSterrestelselswermSuperswerm
 Verwante voorwerpe   SupernovaNewelPlanetêre newelMessier-voorwerpHeelalMultiversumSterrebeeldAsterismeSterreklassifikasieSwartkolkSuperholteInterstellêre mediumMolekulêre wolk
 Lyste   Lys van sterrekundige katalogusseLys van naaste sterreLys van grootste sterreLys van gewone name van sterre