Subreusester

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

’n Subreusester is ’n ster wat effens helderder is as ’n normale hoofreeks-dwergster van dieselfde spektraaltipe, maar nie so helder soos ’n ware reusester nie. Daar word algemeen geglo hulle is sterre waarin geen kernfusie meer plaasvind nie. In sterre met rofweg een sonmassa veroorsaak dit dat die kern inkrimp, wat die ster se sentrale temperatuur genoeg verhoog om die waterstofverbranding na buite die kern te laat skuif. Dit laat die ster uitswel om ’n ware reusester te word.

Soorte sterre en sterregroepe
HD 820.jpg
 Sterre   SterDwergsterWit dwergSwart dwergRooi dwergGeel dwergBruin dwergSubdwergReusesterHelder reusSuperreusHiperreusSubreusRooi reusBlou reusNeutronsterPulsarBlou dwaalsterCepheïedVeranderlike sterNovaOpvlamsterRR Lyrae-sterWolf-RayetsterT Tauri-sterHerbig Ae/Be-sterPoolster
 Sterregroepe   DubbelsterX-straaldubbelsterVeelvoudige sterSterreswermSterrestroomSterrestelselMelkwegSterrestelselswermSuperswerm
 Verwante voorwerpe   SupernovaNewelPlanetêre newelMessier-voorwerpHeelalMultiversumSterrebeeldAsterismeSterreklassifikasieSwartkolkSuperholteInterstellêre mediumMolekulêre wolk
 Lyste   Lys van sterrekundige katalogusseLys van naaste sterreLys van grootste sterreLys van gewone name van sterre