Somerset

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Ligging van Somerset in Engeland.

Somerset (uitgespreek /ˈsʌmərsɛt/) is 'n graafskap in suidwestelike Engeland, in die Verenigde Koninkryk. Die graafskap sluit in die stede van Taunton, Yeovil en Bath. Somerset het 'n bevolking van sowat 912 900 in 2008 gehad (waarvan 98,8% Blank was).