Suffolk

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Suffolk
Flag of Suffolk.svg
Vlag
Arms of Suffolk.svg
Wapen
Suffolk UK locator map 2010.svg
Ligging in Engeland
Seremoniële graafskap Suffolk
Hoofstad Ipswich
Oppervlakte 3 798 km2
Bevolking 730 100 (2011)
Bevolkingsdigtheid 192 inw./km2
Administratiewe (nie-metropolitaanse) graafskap
Streek Suffolk
Administratiewe setel Ipswich
ISO 3166-2: GB-SFK
Oppervlakte 3 798 km2
Bevolking 730 100 (2011)
Bevolkingsdigtheid 192 inw./km2
Webtuiste www.suffolk.gov.uk
Distrikte en Unitêre owerhede
Suffolk numbered districts.svg
  1. Ipswich
  2. Suffolk Coastal
  3. Waveney
  4. Mid Suffolk
  5. Babergh
  6. St Edmundsbury
  7. Forest Heath

Suffolk (uitgespreek /ˈsʌfək/) is 'n graafskap in oostelike Engeland, in die Verenigde Koninkryk. Die graafskap sluit in die stede van Ipswich, Felixstowe en Lowestoft. Suffolk het 'n bevolking van 730 100 (waarvan 97,2% Blank is), en is dus die 31ste grootste graafskap in die land.