Merseyside

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Ligging van Merseyside in Engeland.

Merseyside (uitgespreek /ˈmɜrzisaɪd/) is 'n Metropolitaanse graafskap in die noorde van Engeland, in die Verenigde Koninkryk. Die graafskap grens aan Lancashire, Groter-Manchester en Cheshire. Merseyside het 'n bevolking van 1 365 901 mense in 2008 gehad, en dus is die 9de grootste graafskap in die land.