Gloucestershire

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Ligging van Gloucestershire in Engeland.

Gloucestershire (uitgespreek /ˈɡlɒstərʃər/) is 'n graafskap in Engeland, in die Verenigde Koninkryk. Die graafskap sluit in die stede van Gloucester, Tewkesbury en Cotswold. Gloucestershire het 'n bevolking van sowat 840 200 in 2008 gehad (waarvan 97,3% Blank was), en is dus die 25ste grootste graafskap in die land.