Hertfordshire

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Hertfordshire
County Flag of Hertfordshire.svg
Vlag
Coats of arms of None.svg
Wapen
Hertfordshire UK locator map 2010.svg
Ligging in Engeland
Seremoniële graafskap Hertfordshire
Hoofstad Hertford
Oppervlakte 1 643 km2
Bevolking 1 119 800 (2011)
Bevolkingsdigtheid 682 inw./km2
Administratiewe (nie-metropolitaanse) graafskap
Streek Hertfordshire
Administratiewe setel Hertford
ISO 3166-2: GB-HRT
Oppervlakte 1 643 km2
Bevolking 1 119 800 (2011)
Bevolkingsdigtheid 682 inw./km2
Webtuiste www.hertfordshire.gov.uk
Distrikte en Unitêre owerhede
HertfordshireNumbered.png
  1. Three Rivers
  2. Watford
  3. Hertsmere
  4. Welwyn Hatfield
  5. Broxbourne
  6. East Hertfordshire
  7. Stevenage
  8. North Hertfordshire
  9. St Albans
  10. Dacorum

Hertfordshire (uitgespreek /ˈhɑrtfərdʃɪər/ of /ˈhɑrfərdʃər/) is 'n graafskap in Engeland, in die Verenigde Koninkryk. Die graafskap sluit in die stede en dorpe van Hertford, Watford, Hemel Hempstead en Stevenage. Hertfordshire het 'n bevolking van 1 119 800 in 2011 gehad, en dus is die 36ste grootste graafskap in die land.