Cheshire

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Cheshire
Cheshire Flag.svg
Vlag
Coats of arms of None.svg
Wapen
Cheshire UK locator map 2010.svg
Ligging in Engeland
Seremoniële graafskap Cheshire
Oppervlakte 2 343 km2
Bevolking 1 028 600 (2011)
Bevolkingsdigtheid 439 inw./km2
Distrikte en Unitêre owerhede
Cheshire unitary number.png
  1. Cheshire West and Chester
  2. Cheshire East
  3. Warrington
  4. Halton

Cheshire (uitgespreek /ˈtʃɛʃɚ/) is 'n graafskap in die noorde van Engeland, in die Verenigde Koninkryk. Die graafskap grens aan Merseyside, Groter Manchester, Derbyshire, Staffordshire, Shropshire en grens aan Flintshire en Wrexham in Wallis. Cheshire het 'n bevolking van 1 028 600 in 2011 gehad, en dus is die 19de grootste graafskap in die land.