Staffordshire

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Staffordshire
County Flag of Staffordshire.png
Vlag
Coats of arms of None.svg
Wapen
Staffordshire UK locator map 2010.svg
Ligging in Engeland
Seremoniële graafskap Staffordshire
Hoofstad Stafford
Oppervlakte 2 713 km2
Bevolking 1 098 300 (2011)
Bevolkingsdigtheid 405 inw./km2
Administratiewe (nie-metropolitaanse) graafskap
Streek Staffordshire
Administratiewe setel Stafford
ISO 3166-2: GB-STS
Oppervlakte 2 620 km2
Bevolking 849 600 (2011)
Bevolkingsdigtheid 324 inw./km2
Webtuiste www.staffordshire.gov.uk
Distrikte en Unitêre owerhede
Staffordshire Ceremonial Numbered.png
  1. Tamworth
  2. Lichfield
  3. Cannock Chase
  4. South Staffordshire
  5. Stafford
  6. Newcastle-under-Lyme
  7. Staffordshire Moorlands
  8. East Staffordshire
  9. Stoke-on-Trent

Staffordshire (uitgespreek /ˈstæfərdʃər/ of /ˈstæfərdʃɪər/, dikwels afgekort tot Staffs) is 'n graafskap in Engeland, in die Verenigde Koninkryk. Die graafskap grens aan Cheshire, Derbyshire, Leicestershire, Warwickshire, die West Midlands, Worcestershire en Shropshire. Staffordshire het 'n bevolking van sowat 1 098 300 in 2011 gehad, en is dus die 16de grootste graafskap in die land. Die administratiewe setel (county town) is Stafford.