Wes-Virginië

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Deelstaat van Wes-Virginië
Vlag van Wes-Virginië Staatseël van Wes-Virginië
Vlag van Wes-Virginië Seël
Bynaam(e): Mountain State
Kaart van die Verenigde State met Wes-Virginië uitgelig
Amptelike taal(e) Geen (Engelsde facto)
Hoofstad Charleston
Grootste stad Charleston
Area  41ste in die V.S.
 - Totaal 62 755 km2
 - Wydte 210 km
 - Lengte 385 km
 - Water 395 km2
 - % water 0,6 %
 - Breedtegraad 37° 12′ N tot 40° 39′ N
 - Lengtegraad 77° 43′ W tot 82° 39′ W
Bevolking  37de in die V.S.
 - Totaal 1 852 994
 - Digtheid 29,5/km2
27ste in die V.S.
Hoogte  
 - Hoogste punt Spruce Knob
1 427 m
 - Gemiddeld 460 m
 - Laagste punt Potomacrivier
73 m
Toetrede tot die Unie  20 Junie 1863 (35ste)
Goewerneur Earl Ray Tomblin (D)
Luitenant-Goewerneur Jeff Kessler (D)
Wetgewer Wes-Virginië Wetgewer
 - Hoërhuis Senaat
 - Laerhuis Huis van Verteenwoordigers
V.S. Senatore Jay Rockefeller (D)
Joe Manchin (D)
Afkortings WV US-WV
Webblad www.wv.gov

Wes-Virginië (Engels: State of West Virginia) is 'n deelstaat in die Appalachen gebied van die Verenigde State van Amerika. Dit het 'n oppervlakte van 62 755 vierkante kilometer en 'n bevolking van sowat 1,85 miljoen. Die hoofstad en grootste stad is Charleston.

Wes-Viginië word in die noorde deur Pennsilvanië, in die ooste deur Maryland en Virginië, in die suide deur Virginië, en in die weste deur Ohio en Kentucky begrens. Dit is die 35ste deelstaat wat tot die Unie toegelaat is. Gedurende die Amerikaanse Burgeroorlog het Wes-Virginië van Virginië losgebreek (1863). Die deelstaat is welbekend vir sy natuurlike skoonheid.

Wes-Viginië se bynaam is Mountain State.

Bridge River Valley, Wes-Virginië
Charleston, Wes-Virginië
Vlag van die Verenigde State Verenigde State van Amerika Seël van die Verenigde State
State AlabamaAlaskaArizonaArkansasColoradoConnecticutDelawareFloridaGeorgiaHawaiiIdahoIllinoisIndianaIowaKaliforniëKansasKentuckyLouisianaMaineMarylandMassachusettsMichiganMinnesotaMississippiMissouriMontanaNebraskaNevadaNew HampshireNew JerseyNieu-MeksikoNew YorkNoord-CarolinaNoord-DakotaOhioOklahomaOregonPennsilvaniëRhode IslandSuid-CarolinaSuid-DakotaTennesseeTexasUtahVermontVirginiëWashingtonWes-VirginiëWisconsinWyoming
Federale distrik Distrik van Columbia (Washington, D.C.)
Eilandgebiede Amerikaanse Maagde-eilandeAmerikaans-SamoaGuamNoordelike Mariana-eilandePuerto Rico
Klein afgeleë eilande BakerHowlandJarvisJohnstonKingmanMidwayNavassaPalmyraWake