Arizona

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Deelstaat van Arizona
Vlag van Arizona Staatseël van Arizona
Flag of Arizona Seël
Bynaam(e): The Grand Canyon State, The Copper State
Kaart van die Verenigde State met Arizona uitgelig
Amptelike taal(e) Engels
Gesproke taal(e) Engels 72,58%, Spaans 21,57%, Navajo 1,54%
Hoofstad Phoenix
Grootste stad Phoenix
Area  6de in die V.S.
 - Totaal 295 254 km2
 - Wydte 500 km
 - Lengte 645 km
 - Water 0,32 km2
 - % water 1 %
 - Breedtegraad 31° 20′ N tot 37° N
 - Lengtegraad 109° 3′ W to 114° 49′ W
Bevolking  16de in die V.S.
 - Totaal 6 392 017
 - Digtheid 21,65/km2
36ste in die V.S.
Hoogte  
 - Hoogste punt Humphreys Peak
3 851 m
 - Gemiddeld 1 250 m
 - Laagste punt Coloradorivier
70 m
Toetrede tot die Unie  14 Februarie 1912 (48ste)
Goewerneur Jan Brewer (R)
Luitenant-Goewerneur Ken Bennett (R) S. of State
Wetgewer Arizona Wetgewer
 - Hoërhuis Senaat
 - Laerhuis Huis van Verteenwoordigers
V.S. Senatore John McCain (R)
Jeff Flake (R)
Afkortings AZ US-AZ
Webblad www.az.gov

Arizona (Engels: State of Arizona) is 'n deelstaat in die suidweste van die Verenigde State van Amerika. Die hoofstad en grootste stad is Phoenix (wat ook die vyfde grootste stad in die VSA is).

Arizona het 'n oppervlakte van 295 254 vierkante kilometer en 'n bevolking van 6,4 miljoen. Dit word in die noorde deur Utah, in die ooste deur Nieu-Mexiko, in die suide deur Meksiko (deelstate: Sonora en Baja-Califonia), en in die weste deur Nevada en Kalifornië begrens. Arizona is bekend vir sy woestynklimaat met baie warm somers en gematigde winters. Die Grand Canyon, waardeur die Coloradorivier vloei, wat in die noordoostelike hoekie van die staat lê, word as een van die sewe wonders van die wêreld beskou.

Arizona is die 48ste deelstaat wat tot die Unie toegelaat is. Sy bynaam is The Grand Canyon State.

Die Grand Canyon
Vlag van die Verenigde State Verenigde State van Amerika Seël van die Verenigde State
State AlabamaAlaskaArizonaArkansasColoradoConnecticutDelawareFloridaGeorgiaHawaiiIdahoIllinoisIndianaIowaKaliforniëKansasKentuckyLouisianaMaineMarylandMassachusettsMichiganMinnesotaMississippiMissouriMontanaNebraskaNevadaNew HampshireNew JerseyNieu-MeksikoNew YorkNoord-CarolinaNoord-DakotaOhioOklahomaOregonPennsilvaniëRhode IslandSuid-CarolinaSuid-DakotaTennesseeTexasUtahVermontVirginiëWashingtonWes-VirginiëWisconsinWyoming
Federale distrik Distrik van Columbia (Washington, D.C.)
Eilandgebiede Amerikaanse Maagde-eilandeAmerikaans-SamoaGuamNoordelike Mariana-eilandePuerto Rico
Klein afgeleë eilande BakerHowlandJarvisJohnstonKingmanMidwayNavassaPalmyraWake