Aither

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Aither
Griekse oergod
Aither in ’n geveg met ’n gigant met die kop van ’n leeu.
Aither in ’n geveg met ’n gigant met die kop van ’n leeu.
Naam Aither
God van lug, ruimte en hemel
Blyplek Atmosfeer
Ouers Erebos en Nyx (Hesiodus) of
Chronos en Ananke (mistiese liedere) of
Chaos (Ovidius, Hyginus)
Kinders Gaia, Thalassa, Uranos, Airgia

Aither (Grieks: Αἰθήρ) was in die Griekse mitologie die seun van die heel eerste god, Chaos, die leemte waaruit die heelal ontstaan het. In Hesiodus se Theogonie was hy egter die seun van Erebos en Nyx.

Aither is die verpersoonliking van die lug, ruimte en hemel. Hy het verskeie kinders gehad, onder andere Airgia, ’n godin van traagheid en luiheid by Gaia. Nes Tartaros en Erebos het hy wel altare gehad, maar geen tempels of kultus nie.

Verwysings[wysig | wysig bron]

Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel en:Aether (deity)

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]