Gaan na inhoud

Boötes I-dwergsterrestelsel

Koördinate: Sky map 14h 00m 06s, +14° 30′ 00″
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Boötes I-dwergsterrestelsel
Soort stelsel Dwergsterrestelsel
Sterrebeeld Veewagter (Boötes)
Tipe dSph
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 14h 00m 06s
Deklinasie +14º 30' 00"
Skynmagnitude (m) 13,1
Besonderhede
Afstand (ligjaar) 197 000
Skynbare grootte 26′
Besonderse kenmerke Melkwegsatelliet
Ander name Boo I dSph, Boötes- Sferoïdale dwergsterrestelsel
Lugkoördinate
14h 00m 06s, +14° 30′ 00″
Portaal  Portaalicoon   Sterrekunde

Die Boötes I-dwergsterrestelsel of Boo I dSph is ’n dowwe sterrestelsel met ’n ligsterkte 100 000 keer dié van die Son en ’n absolute magnitude van –5,8. Dit is sowat 197 000 ligjare van die Aarde af in die sterrebeeld Veewagter. Dit lyk of die stelsel beïnvloed word deur ’n getykrag[1] van die Melkweg, waarom dit wentel, en twee sterte van sterre het wat ’n kruis vorm. Sterrestelsels wat deur ’n getykrag beïnvloed word, het gewoonlik net een stert.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. Belokurov, V.; Zucker, D.B.; Evans, N.W.; Wilkinson, M.I.; Irwin, M.J.; Hodgkin, S.; Bramich, D.M.; Irwin, J.M.; Gilmore, G.; Willman, B.; Vidrih, S.; Newberg, H.J.; Wyse, R.F.G.; Fellhauer, M.; Hewett, P.C.; Cole, N.; Bell, E.F.; Beers, T.C.; Rockosi, C.M.; Yanny, B.; Grebel, E.K.; Schneider, D.P.; Lupton, R.; Barentine, J.C.; Brewington, H.; Brinkmann, J.; Harvanek, M.; Kleinman, S.J.; Krzesinski, J.; Long, D.; Nitta, A.; Smith, J.A.; Snedden, S.A. (2006). "A Faint New Milky Way Satellite in Bootes". The Astrophysical Journal. 647 (2): L111–L114. arXiv:astro-ph/0604355. Bibcode:2006ApJ...647L.111B. doi:10.1086/507324.{{cite journal}}: AS1-onderhoud: meer as een naam (link)

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]