Ursa Minor-dwergsterrestelsel

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Ursa Minor-dwergsterrestelsel
Soort stelsel Dwergsterrestelsel
Sterrebeeld Klein Beer (Ursa Minor)
Tipe E
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 15h 09m 08,5s
Deklinasie +67º 13' 21"
Skynmagnitude (m) 11,9
Besonderhede
Afstand (ligjaar) 200 000
Skynbare grootte 30′,2 × 19′,1
Rooiverskuiwing -247 ± 1 km/s
Besonderse kenmerke Melkwegsatelliet
Ander name UGC 9749, PGC 54074, DDO 199, UMi-dwerg
Lugkoördinate
15h 09m 08.5s, +67° 13′ 21″
Portaal  Portaalicoon   Sterrekunde

Die Ursa Minor-dwergsterrestelsel of UMi-dwerg is ’n satellietstelsel van die Melkweg in die sterrebeeld Klein Beer (Ursa Minor). Dit is in 1954 ontdek deur A.G. Wilson van die Lowell-sterrewag in Arizona, VSA.

Die sterre in Umi is meestal ouer. Sowat 11 miljard jaar was daar ’n uitbarsting van stervorming wat sowat 2 miljard jaar geduur het.[1] Dit lyk nie of daar tans enige stervorming plaasvind nie.

Verwysings[wysig | wysig bron]

Crystal txt.png Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
  1. (April 2000) “Updated Information on the Local Group”. The Publications of the Astronomical Society of the Pacific 112 (770): 529–536. doi:10.1086/316548.