Bosbeesklou

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Bosbeesklou
Bauhinia tomentosa (Camel foot tree) in Hyderabad, AP W IMG 9479.jpg
Bauhinia tomentosa in Hyderabad, Indië
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
B. tomentosa
Binomiale naam
Bauhinia tomentosa

Die Bosbeesklou (Bauhinia tomentosa) is 'n klein boom, met liggroen blare. In die somer dra dit geel blomme met swart tot maroen in die middel. Dit kom voor langs die kusstrook van suidelike KwaZulu-Natal tot by Maputaland, Mpumalanga, sowel as in Mosambiek, Zimbabwe, tropiese Afrika en tot sover Indië en Sri Lanka.[2]

Gebruike[wysig | wysig bron]

Die hout word gebruik in die bou van hutte en die wortels, blomme, blare en bas word gebruik as tradisionele medisyne in Afrika en Indië.[2]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]