Katrín Jakobsdóttir
Voorkoms
Katrín Jakobsdóttir | |
---|---|
28ste Eerste Minister van Ysland | |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 30 November 2017 | |
President | Guðni Th. Jóhannesson |
Voorganger | Bjarni Benediktsson |
Voorsitter van die Links-Groenbeweging | |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 24 Februarie 2013 | |
Voorganger | Steingrímur J. Sigfússon |
Minister van Onderwys, Wetenskap en Kultuur | |
Termyn 2 Februarie 2009 – 23 Mei 2013 | |
Eerste minister | Jóhanna Sigurðardóttir |
Voorganger | Þorgerður Katrín Gunnarsdóttir |
Opvolger | Illugi Gunnarsson |
Persoonlike gegewens | |
Gebore | 1 Februarie 1976 Reykjavík, Ysland |
Politieke party | Links-Groenbeweging |
Gade | Gunnar Örn Sigvaldason |
Kinders | Drie seuns |
Alma mater | Universiteit van Ysland |
Katrín Jakobsdóttir (uitgespreek [ˈkʰaːtʰrin ˈjaːkʰɔpstouhtɪr]; gebore 1 Februarie 1976) is 'n Yslandse politikus en sedert 2017 die 28ste Eerste Minister van Ysland. Sy is sedert 2007 lid van die Althing vir die kiesafdeling Reykjavík-Noord. In 2003 word sy ondervoorsitter van die Links-Groenbeweging en in 2013 word sy voorsitter. Katrín was sedert 2 Februarie 2009 tot 23 Mei 2013 Minister van Onderwys, Wetenskap en Kultuur en van Nordiese Samewerking.[1]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Katrín Jakobsdóttir, Secretariat of Althingi, http://www.althingi.is/cv_en.php4?ksfaerslunr=109, besoek op 31 Januarie 2009
Party-politieke poste | ||
---|---|---|
Voorafgegaan deur Steingrímur J. Sigfússon |
Voorsitter van die Links-Groenbeweging 2013–hede |
Sittend |
Politieke poste | ||
Voorafgegaan deur Þorgerður Katrín Gunnarsdóttir |
Minister van Onderwys, Wetenskap en Kultuur 2009–2013 |
Opgevolg deur Illugi Gunnarsson |
Voorafgegaan deur Bjarni Benediktsson |
Eerste Minister van Ysland 2017–hede |
Sittend |