Klaus Iohannis
Voorkoms
Klaus Iohannis | |
5de president van Roemenië
| |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 21 Desember 2014 | |
Eerste minister | Victor Ponta Gabriel Oprea (waarnemend) Victor Ponta Sorin Cîmpeanu (waarnemend) Dacian Cioloș Sorin Grindeanu Mihai Tudose Mihai Fifor (waarnemend) Viorica Dăncilă |
---|---|
Voorafgegaan deur | Traian Băsescu |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 13 Junie 1959 |
Klaus Werner Iohannis (Roemeense uitspraak: [ˈkla.us joˈhanis], Duits: [ˈklaʊ̯s joˈhanɪs]; ook gespel Johannis; gebore 13 Junie 1959) is die president van Roemenië. Hy word in 2014 leier van die Nasionale Liberale Party (PNL) nadat hy van 2001 tot 2013 as leier van die Demokratiese Forum van Dutisers in Roemenië (DFDR/FDGR) gedien het. Voor hy met sy politieke loopban begin het, was Iohannis 'n fisika-onderwyser en skoolinspekteur.