Kyriakos Mitsotakis

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Kyriakos Mitsotakis (cropped).jpg

Kyriakos Mitsotakis (Grieks: Κυριάκος Μητσοτάκης; gebore op 4 Maart 1968) is 'n Griekse politikus wat sedert 8 Julie 2019 as premier van Griekeland dien.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]