Andrej Plenković
Voorkoms
Andrej Plenković | |
---|---|
Eerste Minister van Kroasië | |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 19 Oktober 2016 | |
Adjunk | Darko Horvat Predrag Štromar Marija Pejčinović Burić Damir Krstičević |
Voorganger | Tihomir Orešković |
Voorsitter van die Kroatiese Demokratiese Unie | |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 17 Julie 2016 | |
Voorganger | Tomislav Karamarko |
Lid van die Europese Parlement | |
Termyn 1 Julie 2013 – 12 Oktober 2016 | |
Kiesafdeling | Kroasië |
Persoonlike gegewens | |
Gebore | 8 April 1970 Zagreb, Kroasië, Joego-Slawië |
Nasionaliteit | Kroasië |
Politieke party | Kroatiese Demokratiese Unie |
Gade | Ana Maslać (trou 2014) |
Kinders | Mario Mila |
Alma mater | Universiteit Zagreb |
Toekennings | Orde van Meriete, 3rde klas |
Webwerf | Amptelike webwerf |
Andrej Plenković (Kroatiese uitspraak: [ǎndreːj plěːŋkoʋitɕ]; gebore 8 April 1970) is 'n Kroatiese politikus en diplomaat en sedert 19 Oktober 2016 die Eerste Minister van Kroasië. Hy is sedert 2016 voorsitter van die Kroatiese Demokratiese Unie (HDZ). Hy was voorheen een van elf Kroatiese lede van die Europese Parlement. Hy het in hierdie hoedanigheid gedien vanaf Kroasië se toetreding tot die Europese Unie in 2013 tot en met sy uittreding as LEP om sy termyn as Eerste Minister te begin.[1]
Verwysings
[wysig | wysig bron]Party-politieke poste | ||
---|---|---|
Voorafgegaan deur Tomislav Karamarko |
President van die Kroatiese Demokratiese Unie 2016–hede |
Sittend |
Politieke poste | ||
Voorafgegaan deur Tihomir Orešković |
Eerste Minister van Kroasië 2016–hede |
Sittend |