Menachem Begin

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Menachem Begin
Menachem Begin

Menachem Begin in 1978


Ampstermyn
21 Junie 1977 – 10 Oktober 1983
President Ephraim Katzir (1973–1978)
Yitzhak Navon (1978–1983)
Chaim Herzog (1983–1993)
Voorafgegaan deur Yitzhak Rabin
Opgevolg deur Yitzhak Shamir

Minister van Verdediging
Ampstermyn
14 Februarie 1983 – 23 Februarie 1983
Eerste minister Homself
Voorafgegaan deur Ariel Sharon
Opgevolg deur Moshe Arens
Ampstermyn
28 Mei 1980 – 5 Augustus 1981
Eerste minister Homself
Voorafgegaan deur Ezer Weizman
Opgevolg deur Ariel Sharon

Lid van die Knesset
Ampstermyn
1949 – 1984

Persoonlike besonderhede
Geboorte (1913-08-16)16 Augustus 1913
Brest, Russiese Ryk
Sterfte 9 Maart 1992 (op 78)
Tel Aviv, Israel
Politieke party Heroet (1948–1988)
Gahal (1965–1988)
Likoed (1988–1992)
Eggenoot/eggenote Aliza Arnold (1939–1982)
Kind(ers) 3
Alma mater Universiteit van Warskou
Religie Judaïsme
Handtekening Menachem Begin signature.svg

Menachem Begin (Hebreeus: מְנַחֵם בֵּגִין‎), gebore as Mieczysław Biegun, (* 16 Augustus 1913 in Brest (Russiese Ryk), † 9 Maart 1992 in Tel Aviv) was 'n Israeliese politikus en van 1977 tot 1983 die sesde premier van Israel. Hy was ook die stigter van die Likoed-party. In 1979 het hy ’n vredesooreenkoms met president Anwar Sadat van Egipte gesluit wat as die Camp David-ooreenkoms bekend is. Beide van hulle het die Nobelprys vir Vrede hiervoor ontvang.[1]

Begin het daarbenewens tydelik die poste van minister van Buitelandse Sake, Justisie, Landbou en Verdediging beklee.

Hy is in 1992 aan 'n hartaanval oorlede en is op die Olyfberg begrawe.[2]

Sy seun Benny Begin (* 1943) is ook 'n politikus en vir die Likoed-party 'n lid van die Knesset.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8
  2. Sedan, Gil (10 Maart 1992). "Menachem Begin is Laid to Rest in Simple Mount of Olives Ceremony". Jewish Telegraphic Agency. Verkry op 31 Desemer 2014.  Gaan datum na in: |access-date= (help)

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

Voorafgegaan deur:
Shimon Peres (wnd.)
Eerste Minister van Israel
1977-1983
Opgevolg deur:
Jitschak Shamir