Lys van Suid-Afrikaanse staatshoofde

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Hierdie is 'n lys van Suid-Afrikaanse staatshoofde vanaf Uniewording tot vandag.

Monarge (1910–1961)[wysig | wysig bron]

# Naam
(Geboorte–Dood)
Portret Ampstermyn Dinastie Eerste Minister
Ampsaanvaarding Amp verlaat
1 Koning George V
(1865–1936)
George V of the united Kingdom.jpg 31 Mei 1910 20 Januarie 1936 Windsor Botha
Smuts
Hertzog
2 Koning Edward VIII
(1894–1972)
King Edward VIII, when Prince of Wales - Cope 1912.jpg 20 Januarie 1936 11 Desember 1936
(bedank)
Windsor Hertzog
3 Koning George VI
(1895–1952)
King George VI.jpg 11 Desember 1936 6 Februarie 1952 Windsor Hertzog
Smuts
Malan
4 Koningin Elizabeth II
(1926–)
Queen Elizabeth II in March 2015.jpg 6 Februarie 1952 31 Mei 1961 Windsor Malan
Strijdom
Verwoerd

Goewerneur-generaal[wysig | wysig bron]

Die Britse koning(in) was die staatshoof van die Unie van Suid-Afrika vanaf 1910 tot 1961. Hy/sy is deur 'n goewerneur-generaal verteenwoordig. Aanvanklik is die goewerneur-generaal deur die Britse regering gekies, maar vanaf 1937 is hy deur die Suid-Afrikaanse regering benoem. Hy was 'n seremoniële staatshoof: die regeringshoof was die eerste minister.

Status

   Dui Hoofregter aan as beampte wat die regering bestuur

# Naam
(Geboorte–Dood)
Portret Ampstermyn Monarg Eerste Minister
Ampsaanvaarding Amp verlaat
1 Herbert John Gladstone
(1854–1930)
Herbert John Gladstone.jpg 31 Mei 1910 8 September 1914 George V Botha
2 Sydney Charles Buxton
(1853–1934)
Sydney Buxton, 1st Earl Buxton.jpg 8 September 1914 17 November 1920 George V Botha
Smuts
3 Arthur van Connaught
(1883–1938)
Prince Arthur of Connaught colour.jpg 17 November 1920 21 Januarie 1924 George V Smuts
4 Alexander Cambridge
(1874–1957)
Earlofathlone.jpg 21 Januarie 1924 26 Januarie 1931 George V Smuts
Hertzog
5 George Villiers
(1877–1955)
George Herbert Hyde Villiers.jpg 26 Januarie 1931 5 April 1937 George V
Edward VIII
George VI
Hertzog
6 Patrick Duncan
(1870–1943)
Patrick Duncan.jpg 5 April 1937 17 Julie 1943
(oorlede in amp)
George VI Hertzog
Smuts
Nicolaas de Wet
(1873–1960)
Nicolaas de Wet.jpg 17 Julie 1943 1 Januarie 1946 George VI Smuts
7 Gideon Brand van Zyl
(1873–1956)
Gideon Brand van Zyl.jpg 1 Januarie 1946 1 Januarie 1951 George VI Smuts
Malan
8 E.G. Jansen
(1881–1959)
EG Jansen 1949.jpg 1 Januarie 1951 25 November 1959
(oorlede in amp)
George VI
Elizabeth II
Malan
Strijdom
Verwoerd
Lucas Cornelius Steyn
(1903–1976)
Coat of arms of South Africa (1932–2000).svg 25 November 1959 11 Desember 1959 Elizabeth II Verwoerd
9 Charles Robberts Swart
(1894–1982)
CR Swart 1960.jpg 11 Desember 1959 30 April 1961
(bedank)
Elizabeth II Verwoerd
Lucas Cornelius Steyn
(1903–1976)
Coat of arms of South Africa (1932–2000).svg 30 April 1961 31 Mei 1961 Elizabeth II Verwoerd

Seremoniële staatspresident (1961–1984)[wysig | wysig bron]

Toe Suid-Afrika in 1961 'n republiek geword het, is die koningin en die goewerneur-generaal deur 'n seremoniële staatspresident vervang. Hy is deur die parlement verkies, vir 'n ampstermyn van sewe jaar, en in die praktyk was die regerende party se kandidaat altyd verkies. Met die afskaffing van die amp van eerste minister in 1984 het die staatspresident ook regeringshoof geword, en sy ampstermyn was daarna dieselfde as dié van die parlement wat hom verkies het ('n maksimum van vyf jaar). In die praktyk was hy die leier van die regerende party.

Status

   Dui die president van die senaat aan wat as staatspresident optree

# Naam
(Geboorte–Dood)
Portret Ampsaanvaarding Gekies Party Eerste Minister
Ampsaanvaarding Amp verlaat
1 Charles Robberts Swart
(1894–1982)
CR Swart 1960.jpg 31 Mei 1961 1 Junie 1967
(bedank)
Nasionale Party Verwoerd
Vorster
Theophilus Ebenhaezer Dönges
(1898–1968)
Dönges cropped.jpg Verkies, maar het die amp nie oorneem nie weens siekte Nasionale Party
Tom Naudé
(1889–1969)
Tom Naudé 1962.jpg 1 Junie 1967 10 April 1968 Nasionale Party Vorster
2 Jim Fouché
(1898–1980)
JJ Fouche.jpg 10 April 1968 9 April 1975 Nasionale Party Vorster
Jan de Klerk
(1903–1979)
Jan de Klerk.jpg 9 April 1975 19 April 1975 Nasionale Party Vorster
3 Nicolaas Johannes Diederichs
(1903–1978)
Nicolaas Diederichs.jpg 19 April 1975 21 Augustus 1978
(oorlede in amp)
Nasionale Party Vorster
Marais Viljoen
(1915–2007)
Marais Viljoen.jpg 21 Augustus 1978 10 Oktober 1978 Nasionale Party Vorster
Botha
4 John Vorster
(1915–1983)
John Vorster.jpg 10 Oktober 1978 4 Junie 1979
(bedank)
Nasionale Party Botha
5 Marais Viljoen
(1915–2007)
Marais Viljoen.jpg 4 Junie 1979 19 Junie 1979 Nasionale Party Botha
19 Junie 1979 3 September 1984

Uitvoerende staatspresident (1984–1994)[wysig | wysig bron]

Status

   Dui waarnemende staatspresident aan

# Naam
(Geboorte–Dood)
Portret Ampstermyn Gekies Party
Ampsaanvaarding Amp verlaat
1[1] Pieter Willem Botha
(1916–2006)
PW Botha 1962.jpg 3 September 1984 14 September 1984 1987 Nasionale Party
14 September 1984 15 Augustus 1989
(bedank)
2 Frederik Willem de Klerk
(1936–)
Frederik Willem de Klerk.jpg 15 Augustus 1989 20 September 1989 1989 Nasionale Party
20 September 1989 10 Mei 1994

Vanaf 1981 tot 1984 was daar 'n adjunkstaatspresident, wat voorsitter was van die destydse Presidentsraad:

President (1994–)[wysig | wysig bron]

Die staatspresident is in 1994 met 'n president vervang. Soos sy voorganger is hy beide staatshoof en regeringshoof, en hy word deur die parlement verkies vir 'n ampstermyn wat saamval met dié van die parlement self. In die praktyk is hy die leier van die party met die meerderheid van die setels in die parlement.

   Dui waarnemende president aan

# Naam
(Geboorte–Dood)
Portret Ampstermyn Gekies Party
Ampsaanvaarding Amp verlaat
1 Nelson Mandela
(1918–2013)
Nelson Mandela.jpg 10 Mei 1994 16 Junie 1999 1994 African National Congress
2 Thabo Mbeki
(1942–)
SthAfrica.ThaboMbeki.01.jpg 16 Junie 1999 24 September 2008
(bedank)
1999
2004
African National Congress
[2] Ivy Matsepe-Casaburri
(1937–2009)
Wapen van Suid-Afrika.png 24 September 2008[3] 25 September 2008 African National Congress
3 Kgalema Motlanthe
(1949–)
GeorgeBushKgalemaMotlanthe crop.jpg 25 September 2008 9 Mei 2009 2008 African National Congress
4 Jacob Zuma
(1942–)
Jacob G. Zuma - World Economic Forum Annual Meeting Davos 2010.jpg 9 Mei 2009 14 Februarie 2018[4]
(bedank)
2009
2014
African National Congress
5 Cyril Ramaphosa
(1952–)
Cyril Ramaphosa in Tehran.jpg 15 Februarie 2018[5] Ampsbekleër 2018 African National Congress

Die president word bygestaan deur 'n adjunkpresident. Van 1994 tot 1996 was daar twee: een benoem deur die meerderheidsparty en een deur die grootste minderheidsparty. Sedert 1996 is daar slegs een, wat deur die president aangestel word.

Afkortings vir politieke partye:

Vlae[wysig | wysig bron]

Lewende voormalige staatshoofde[wysig | wysig bron]

Daar is vier lewende voormalige Suid-Afrikaanse staatshoofde:

Portret Naam Ampstermyn Amp Geboortedatum
Elizabeth II greets NASA GSFC employees, May 8, 2007 edit.jpg Elizabeth II 1952–1961 Koningin van Suid-Afrika 21 April 1926 (1926-04-21) (93 jaar oud)
F. W. de Klerk 2012.jpg Frederik Willem de Klerk 1989–1994 Staatspresident van Suid-Afrika 18 Maart 1936 (1936-03-18) (83 jaar oud)
SthAfrica.ThaboMbeki.01.jpg Thabo Mbeki 1999–2008 President van Suid-Afrika 18 Junie 1942 (1942-06-18) (76 jaar oud)
Kgalema Motlanthe, 2009 World Economic Forum on Africa-1.jpg Kgalema Motlanthe 2008–2009 President van Suid-Afrika 19 Julie 1949 (1949-07-19) (69 jaar oud)
Jacob G. Zuma - World Economic Forum Annual Meeting Davos 2010.jpg Jacob Zuma 2009–2018 President van Suid-Afrika 12 April 1942 (1942-04-12) (77 jaar oud)

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Chris Heunis was waarnemende staatspresident vanaf 19 Januarie tot 15 Maart 1989
  2. Matsepe-Casaburri was Minister van Kommunikasie, nie adjunkpresident nie
  3. (en) Chikane, Frank (28 April 2012). "Emotional farewell as Mbeki holds last cabinet meeting". Daily Nation. Besoek op 26 Augustus 2016. 
  4. (en) "South Africa's President Jacob Zuma resigns". BBC. 14 Februarie 2018. Besoek op 14 Februarie 2018. 
  5. (en) "Parliament elects Cyril Ramaphosa as president". Nuus24. 15 Februarie 2018. Besoek op 16 Februarie 2018. 

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]