Lys van universiteite in Suid-Afrika
Hierdie is 'n lys van universiteite in Suid-Afrika. Vir doeleindes van die lys, word kolleges en universiteit gedefinieer as geakkrediteerde post-sekondêre instellings wat grade toeken.
Sommige private instellings is plaaslike kampusse van buitelandse universiteite. Inrigtings vir die toekenning van grade (beide openbare en privaat) moet geregistreer wees by, en hul spesifieke graadprogramme, geakkrediteer wees deur, die Raad vir Hoër Onderwys.
In 2004 het Suid-Afrika sy openbare stelsel vir hoër onderwys begin hervorm, [1] en klein openbare universiteite in groter instellings versmelt en geïnkorporeer. Aan die einde van die artikel word die universiteite en technikons van die land, wat saam met ander geïnkorporeer en saamgesmelt is en dus nie meer bestaan nie, gelys.
Twee nuwe universiteite is in 2013 van stapel gestuur, [2] Sol Plaatje-universiteit en die Universiteit van Mpumalanga. Hulle word voorlopig in die kategorie universiteite vir tegnologie ingedeel, ter afwagting van die uiteensetting van hul programme.
Openbare universiteite
[wysig | wysig bron]Openbare universiteite in Suid-Afrika word in drie soorte verdeel: tradisionele universiteite, wat teoreties gerigte universiteitsgrade aanbied; universiteite van tegnologie ("technikons"), wat professioneel-georiënteerde diplomas en grade aanbied; en omvattende universiteite, wat 'n kombinasie van beide soorte kwalifikasies bied. [3]
Tradisionele universiteite
[wysig | wysig bron]Instelling | Bynaam | Gestig | Universiteit status | Voorgraads | Nagraads | Totaal | Ligging(s) | Medium |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Universiteit van Kaapstad | Ikeys / UCT | 1 Oktober 1829[4] | 2 April 1918 | 18 421 | 10 653 | 29 074 | Kaapstad | Engels |
Universiteit van Fort Hare | UFH / Blues | 1916[5] | 9 074 | 2 000 | 11 074 | Alice, Oos-Londen, Bhisho | Eng | |
Universiteit van die Vrystaat | Kovsies / UFS | 28 Januarie 1904[6] | 1950[7] | 21 193 | 5 082 | 26 275[8] | Bloemfontein, Phuthaditjhaba | Eng |
Universiteit van KwaZulu-Natal | UKZN/Natal/Impi | 1 Januarie 20041 | 1 Januarie 2004[9] | 33 456 | 13 064 | 46 520 (2016)[10] | Durban, Pietermaritzburg, Pinetown, Westville | Eng |
Universiteit van Limpopo | Turfloop | 1 Januarie 20051[11] | 1 Januarie 2005 | 17 273 | 3 327 | 20 600 | Polokwane, Mankweng | Eng |
Noordwes-Universiteit | NWU/Pukke/Potch | 1 Januarie 20041[12] | 1 Januarie 2004 | 43 596 | 3 235 | 44 008 | Mahikeng, Mankwe, Potchefstroom, Vanderbijlpark | Afr (Potchefstroom kampus) Setswana (Mafikeng kampus) Eng (Vaaldriehoek kampus) |
Universiteit van Pretoria | Tuks/Tukkies/UP[13] | 4 Maart 1908[14] | 10 Oktober 1930[15] | 28,450[16] | 10 484 | 38 934 | Pretoria, Johannesburg2 | Eng |
Rhodes-universiteit | Rhodes/RU | 31 Mei 1904[17] | 10 Maart 1951 | 5 456 | 1 127 | 6 700 | Grahamstad | Eng |
Sefako Makgatho Universiteit vir Mediese Wetenskappe3 | SMU (voorheen bekend as MEDUNSA) | 16 Mei 2014 | 16 Mei 2014 | 6 410 (2018)[18] | Ga-Rankuwa, Pretoria | Eng | ||
Universiteit Stellenbosch | Maties | 1866[19] | 2 April 1918 | 17 970 | 9 853 | 27 823 | Stellenbosch, Saldanhabaai, Bellville, Tygerberg | Eng |
Universiteit van Wes-Kaapland | UWC | 1959[20] | 1970 | 11 836 | 3 390 | 15 226 | Bellville (Kaapstad) | Eng |
Universiteit van die Witwatersrand | Wits | 1896[21] | 1922 | 24 621 | 13 234 | 38 353 | Johannesburg | Eng |
Opmerking 1: Deur samesmelting van bestaande instellings Opmerking 2: Die universiteit se bestuurskool, die Gordon Institute of Business Science, het 'n kampus in Illovo en 'n middestadkampus in Pritchardstraat, in die middestad van Johannesburg. Opmerking 3: Afkomstig van die Universiteit van Limpopo waarmee die Mediese Universiteit van Suid-Afrika versmelt het.
Omvattende universiteite
[wysig | wysig bron]-
Universiteit van Suid-Afrika (Unisa)
Instelling | Bynaam | Gestig | Voorgraadse | Nagraads | Totale | Ligging(s) | Medium |
---|---|---|---|---|---|---|---|
Universiteit van Johannesburg | UJ | 1 Januarie 2005 § (1967 as RAU, Technikon Witwatersrand en die Oos-Randse kampus van Vista-universiteit ) | > 50 000 [22] | Johannesburg, Soweto | Eng | ||
Nelson Mandela-universiteit | Madibaz/NMU | 1 Januarie 2005 § (1964 as UPE ) | 19 768 | 2 884 | 22 652 | Gqeberha, George | Eng |
Universiteit van Suid-Afrika | Unisa | 1873 (UCGH) | 300 000 | Afstandsonderrig, met hoofkwartier in Pretoria, kampusse en streekskantore landwyd | Eng | ||
Universiteit van Venda | UNIVEN | 1982 | 10 968 | Thohoyandou | Eng | ||
Walter Sisulu-universiteit | Wsu | 1977 (Unitra) | 32 081 (2018) [23] | Oos-Londen, Butterworth, Mthatha, Queenstown | Eng | ||
Universiteit van Zoeloeland | Unizulu | 1960 | 6 456 | 369 | 6 825 | Empangeni | Eng |
Opmerking §: Deur samesmelting van bestaande instellings.
Universiteite vir Tegnologie
[wysig | wysig bron]Instelling | Bynaam | Gestig | Universiteitstatus | Voorgraads | Nagraads | Totaal (2011) | Ligging(s) | Medium |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Kaapse Skiereiland Universiteit van Tegnologie | CPUT/Cats | 2005 1 | 2005 | 32000 | Bellville, Kaapstad | Eng | ||
Sentrale Universiteit vir Tegnologie | CUT | 1981 | 9 933 | Bloemfontein, Welkom | Eng | |||
Durban Universiteit van Tegnologie | DUT | 2002 1 | 2002 | 23000 | Durban, Pietermaritzburg | Eng | ||
Mangosuthu Universiteit van Tegnologie | MUT | 1979 | 2007 | Umlazi | Eng | |||
Universiteit van Mpumalanga | 2013 | 2013 | Nelspruit | Eng | ||||
Sol Plaatje-universiteit | SPU | 2013 | 2013 | Kimberley, Noord-Kaap | Eng | |||
Tshwane Universiteit van Tegnologie | TUT | 2003 1 | 2003 | 60000 | Pretoria, Nelspruit, Polokwane, Ga-Rankuwa, Soshanguve, Witbank | Eng | ||
Vaal Universiteit vir Tegnologie | VUT | 1966 | 2003 | 17000 | Vanderbijlpark, Secunda, Kemptonpark, Klerksdorp, Upington | Eng |
Opmerking 1 : Deur samesmelting van bestaande instellings
Private seminare, institute en kolleges vir privaatgraadtoekenning
[wysig | wysig bron]Private kolleges, universiteite en sakeskole
[wysig | wysig bron]Instelling | Bynaam | Gestig | Inskrywingsgetalle | Tipe | Ligging(s) | Medium |
---|---|---|---|---|---|---|
The School of the Creative Economy (deel van Stadio Multiversity) | AFDA | 1994 | Film, TV en akteurskool | Johannesburg | Eng | |
Akademia | 2011 | 1 358[24] | Afrikaans, Christelik, deeltyds en afstandsonderrig | Centurion (Studiesentrums: Bellville, Boksburg, Pretoria, Krugersdorp, Somerset-Wes en Vanderbijlpark) | Afr | |
Akademie Reformatoriese Opleiding en Studies (AROS) | Aros | 2003 | 800 | Nie-winsgewend, Afrikaans, Christelik, onderwysopleiding | Pretoria | Afr |
Belgium Campus ITversity | 1999 | 800 | Nie-winsgewend, bied grade en diplomas in inligtingstegnologie | Pretoria, Kemptonpark en Gqeberha | Eng | |
CityVarsity Geargiveer 11 Mei 2020 op Wayback Machine, deel van Educor Geargiveer 8 Augustus 2020 op Wayback Machine | 1996 | Skool vir media en kreatiewe kunste | Kaapstad en Braamfontein, Johannesburg | Eng | ||
Boston City Campus and Business College | 1992 | 25 000 | Loopbaan-georienteerde programme in sake- en mediastudies | 45 ondersteuningsentrums regoor Suid-Afrika | Eng | |
CityVarsity Geargiveer 11 Mei 2020 op Wayback Machine, deel van Educor Geargiveer 8 Augustus 2020 op Wayback Machine | 1996 | Skool vir media en kreatiewe kunste | Johannesburg, Kaapstad | Eng | ||
CTU Training Solutions | CTU | 1987 | 100,000 | Privaat tersiêre inrigting | Durban, Johannesburg, Kaapstad, Pretoria, Pietermaritzburg, Gqeberha, Bloemfontein, Nelspruit, Stellenbosch, Polokwane, Potchefstroom, Vereeniging | Eng |
eta College | eta | 1983 | Sport- en Ontspanning bestuursgrade | Pretoria, Kaapstad, George, Bloemfontein, Johannesburg, Gqeberha, Stellenbosch, Durban | Eng | |
Cornerstone Institute | 1970 | Onafhanklike, nie-winsgewende instelling - Sielkunde, Etiek, Filosofie, Religieuse studies, Sakestudies, Onderwys, Sosiologie en Gemeenskapsontwikkeling. | Kaapstad (Kantore: Johannesburg, Hatfield, Pretoria, Nelspruit, Witbank, Oos-Kaap, Hermanus, Helderberg, Plettenbergbaai, George) | Eng | ||
Damelin Geargiveer 10 Mei 2020 op Wayback Machine, deel van Educor Geargiveer 8 Augustus 2020 op Wayback Machine | 1943 | 100,000 | Privaatkollege | Durban, Johannesburg, Kaapstad, Pretoria, Pietermaritzburg, Oos-Londen, Bloemfontein, Gqeberha | Eng | |
Embury Institute of Higher Education, deel van Stadio Multiversity | 1995 | Onderwysopleiding (pre-skool en primêre skool onderwysers) | Durban, Midrand en Pretoria | Eng | ||
Helderberg College of Higher Education Geargiveer 15 Junie 2019 op Wayback Machine | HBC | 1928 | 400± | Sewende-dag Adventiste Christelike Privaat Hoër Onderwysinstelling | Somerset-Wes, Kaapstad | Eng |
Henley Business School - Africa, 'n kampus van Henley Business School, Universiteit van Reading, VK | Henley | Internasionale Sakeskool | Sandton | Eng | ||
IMM Graduate School, gestig deur die Instituut vir Bemarkingsbestuur | 1960 | Hoofsaaklik gefokus op afstandsonderrig - bemarking en besigheid | Student ondersteuningsentrums in Kaapstad, Stellenbosch, Durban, Johannesburg (Edenvale, Milpark en Sandton), Pretoria en Harare, Zimbabwe | Eng | ||
Inscape Education Group | Grade in Ontwerp | Johannesburg | Eng | |||
MANCOSA, lid van Honoris United Universities | 1995 | Sakeskool | Durban en Johannesburg | Eng | ||
Milpark Education, deel van Stadio Multiversity | 1997 | Voorgraads en nagraadse kwalifikasies in besigheid | Johannesburg, Durban, Kaapstad | Eng | ||
IIE MSA, deel van The Independent Institute of Education | Monash | 2001 | Privaat Hoër Onderwys, voormalig bekend as Monash SA, 'n kampus van die Monash Universiteit van Australië | Johannesburg | Eng | |
Pearson Institute of Higher Education[dooie skakel], 'n filiaal van Pearson Plc | PIHE | 2019 | 8000 | Loopbaan-georiënteerde kwalifikasies en programme (voormalig bekend as Midrand Graduate Institute & CTI Education Group) | Bedfordview, Bloemfontein, Kaapstad, Durban, Durbanville, Oos-Londen, Midrand, Nelspruit, Gqeberha, Potchefstroom, Pretoria, Vanderbijlpark | Eng |
Regenesys Business School | Regenesys | 1997 | Internasionale sakeskool | Sandton; Mumbai, Indië en Lagos, Nigerië | Eng | |
Regent Besigheidskool, lid van Honoris United Universities | Sakeskool | Durban en Johannesburg | Eng | |||
Red & Yellow Creative School of Business | Red & Yellow | 1994 | Kreatiewe sakeskool | Kaapstad, Johannesburg | Eng | |
Richfield Graduate Institute of Technology | Richfield | 1990 | Loopbaan-georiënteerde kwalifikasies in inligtings-en kommunikasietegnologie; sake, ekonomie en bestuurs- en openbare administrasie | Verskeie kampusse regoor Suid-Afrika | Eng | |
IIE Rosebank College, deel van The Independent Institute of Education | IIE Rosebank | 1968 | 17000 | Loopbaan-gefokusde kwalifikasies en programme | Bloemfontein, Braamfontein - Johannesburg, Polokwane, Pretoria-stad, Pretoria Sunnyside, Pietermaritzburg en Durban | Eng |
SACAP Die Suid-Afrikaanse Kollege vir Toegepaste Sielkunde | SACAP | 1997 | Privaat instelling - aanlyn | Kaapstad, Durban, Pretoria, Johannesburg | Eng | |
Suid-Afrikaanse Instituut vir Erfenisstudies en Bewaring[25] | SAIHSC | 1994 | Privaat, nagraadse instelling | Twee Riviere, Oos-Kaap | Eng | |
Suidelike Sakeskool, deel van Stadio Multiversity | 1996 | Bestuur, polisiëring en die reg | Hoofsaaklik afstandsonderrig, met kampusse in Krugersdorp en Windhoek, Namibië | Eng | ||
St Augustine College of South Africa | 1999 | Privaat katolieke tersiêre instelling, erken deur die Kongregasie vir Katolieke Onderwys as 'n Katolieke universiteit. | Johannesburg | Eng | ||
Stenden South Africa2, 'n kampus van NHL Stenden Universiteit vir Toegepaste Wetenskap (Nederland) | Stenden | 10 April 2002 | Programme in Hotel- en Rampbestuur | Port Alfred | Eng | |
The Open Window | OW | 1989 | ±800 | Visuele Kommunikasieontwerp, Film en Animasieskool. | Irene, Pretoria | Eng |
IIE Varsity College, deel van The Independent Institute of Education | IIE Varsity College | 1993 | 16,900 | Privaatkollege | Kaapstad, Durban (Durban-Noord en Wes), Pretoria, Johannesburg (Midrand en Sandton), Pietermaritzburg, Gqeberha | Eng |
IIE Vega School, deel van The Independent Institute of Education | Vega | 1999 | Bemarking en Reklame | Kaapstad, Durban, Pretoria, Johannesburg | Eng |
1 Bied ook graadprogramme aan deur Regent-universiteit, Verenigde State van Amerika 2 Kampus van Stenden-universiteit, Nederland
Teologiese seminare
[wysig | wysig bron]Instelling | Bynaam | Gestig | Inskrywing | tipe | Ligging(s) | Medium |
---|---|---|---|---|---|---|
Afrikaanse Protestantse Akademie | AP Akademie | 1987 | Teologiese seminaar | Pretoria, Germiston | Afr | |
Teologiese seminaar van Auckland Park | ATS | Teologiese seminaar | Johannesburg | Eng | ||
Baptiste Teologiese Kollege van Suider-Afrika | 1951 | Teologiese seminaar | Johannesburg | Eng | ||
Bybelinstituut van Suid-Afrika | 1923 | Nie-denominasionele, hervorming, Protestantse teologiese kollege | Kalkbaai, Kaapstad | Eng | ||
Kaapstad Baptiste Seminaar | CTBS | 1976 | Teologiese seminaar | Kaapstad | Eng | |
College of Transfiguration | Cott | Anglikaanse residensiële teologiese kollege | Grahamstad | Eng | ||
Doxa Deo School of Divinity | Teologiese seminaar | Eng | ||||
Evangeliese Seminarium van Suider-Afrika | Teologiese opleiding | Pietermaritzburg | Eng | |||
George Whitefield Kollege | 1989 | Teologiese seminaar | Kaapstad | Eng | ||
Seth Mokitimi Methodiste Seminaar | Metodiste teologiese seminaar | Pietermaritzburg | Eng | |||
St Josephs Teologiese Instituut | Katolieke teologiese instituut | Hilton, KwaZulu-Natal | Eng | |||
Suid-Afrikaanse Teologiese Seminarium | 1996 | Afstandsonderrig (aanlyn) teologiese seminaar | Johannesburg | Eng |
Universiteitsranglys
[wysig | wysig bron]Liga tabelle van Suid-Afrikaanse universiteite is grootliks gebaseer op internasionale universiteitsranglyste, omdat daar nog nie enige spesifiek Suid-Afrikaanse ranglyste gepubliseer is nie.
Universiteitsnavorsingsamewerkings
[wysig | wysig bron]- Kaapse konsortium vir hoër onderwys (CHEC)
- Stigting van tersiêre instellings van die Noordelike Metropool (FOTIM)
- Hoër Onderwys Suid-Afrika (HESA)
- Suiderlike-onderwys- en navorsingsalliansie (SERA)
Ontbinde instellings
[wysig | wysig bron]Instelling | Ligging | Gestig | Wanneer gesluit | Notas |
---|---|---|---|---|
Bond South Africa | Sandton | 2004 | ||
Grens Technikon | Mdantsane | 2005 | Nou deel van die Walter Sisulu Universiteit vir Tegnologie en Wetenskap | |
Universiteit van die Kaap die Goeie Hoop | Kaapstad | 1873 | 1916 | Hernoem na die Universiteit van Suid-Afrika |
Kaapse Technikon | Nou deel van die Kaapse Skiereiland Universiteit van Tegnologie | |||
Universiteit van Durban-Westville | Durban | 1972 | 1 Januarie 2004[9] | Nou deel van die Universiteit van KwaZulu-Natal |
Oos-Kaap Technikon | 1994 | 2005 | Nou deel van die Walter Sisulu Universiteit vir Tegnologie en Wetenskap | |
MEDUNSA | Ga-Rankuwa | 1976 | 1 Januarie 2005[11] | Nou deel van die Universiteit van Limpopo |
Technikon Natal | Nou deel van die Durban Universiteit van Tegnologie | |||
Universiteit van die Noorde | Polokwane | 1959 | 1 Januarie 2005 | Nou deel van die Universiteit van Limpopo |
Universiteit van Natal | Pietermaritzburg, Durban | 1910 | 1 Januarie 2004 | Nou deel van die Universiteit van KwaZulu-Natal |
Universiteit van Bophuthatswana | Mafikeng | 1 Januarie 2004[12] | Nou deel van die Noordwes-Universiteit | |
Port Elizabeth Technikon | Port Elizabeth, George | 1882[26] | 2005 | Nou deel van die Nelson Mandela-universiteit |
Universiteit van Port Elizabeth | Port Elizabeth | 31 Januarie 1964 | 2005 | Nou deel van die Nelson Mandela-universiteit |
Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys | Potchefstroom | 29 November 1869 | 1 Januarie 2004 | Nou deel van Noordwes-Universiteit |
Randse Afrikaanse Universiteit | Johannesburg | 1967 | 2005 | Nou deel van die Universiteit van Johannesburg |
Technikon SA | 1 Januarie 2004[27] | Nou deel van die Universiteit van Suid-Afrika | ||
Transvaal University College | Johannesburg, Pretoria | 1906 | 1910/1930 | Voorganger van die Universiteit van Pretoria en die Universiteit van die Witwatersrand. Die Universiteit van die Witwatersrand is van 1906 tot 1910 die Transvaal University College genoem. Die Universiteit van Pretoria is gestig as die Pretoria-tak van die Transvaal University College in 1908 en het die naam behou tot 1930. |
Universiteit van Transkei | Transkei | 1977 | 2005 | Nou deel van die Walter Sisulu Universiteit vir Tegnologie en Wetenskap |
Universiteit van Gazankulu | Giyani | ? | ? | Waarskynlik versprei tussen die Universiteit van Venda en die Universiteit van Limpopo |
Vista Universiteit | Multi-stedelike kampusuniversiteit | 1981 | 2004/2005 | Saamgesmelt met die Nelson Mandela Universiteit, Universiteit van die Vrystaat, Universiteit van Johannesburg, Universiteit van Pretoria, Universiteit van Suid-Afrika en die Vaal Universiteit van Tegnologie. |
Technikon Witwatersrand | Johannesburg | 1925 | 2005 | Universiteit van Johannesburg |
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "This website was recently revamped". www.unisa.ac.za (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Maart 2009.
- ↑ "South Africa's new universities named". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Januarie 2015. Besoek op 20 Januarie 2015.
- ↑ "Archived copy". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Maart 2005. Besoek op 1 Maart 2005.
{{cite web}}
: CS1 maint: archived copy as title (link) - ↑ "Archived copy". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Augustus 2013. Besoek op 15 Augustus 2013.
{{cite web}}
: CS1 maint: archived copy as title (link) Our history Opgespoor op 13 Mei 2011 - ↑ "Archived copy" (in Japannees). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Julie 2018. Besoek op 14 Mei 2011.
{{cite web}}
: CS1 maint: archived copy as title (link) - ↑ "Archived copy". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Desember 2013. Besoek op 28 April 2011.
{{cite web}}
: CS1 maint: archived copy as title (link) Brief History Opgespoor op 28 April 2011 - ↑ Username *. "University of the Free State" (in Engels). SARUA. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Julie 2018. Besoek op 24 Julie 2018.
- ↑ "Archived copy" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Februarie 2014. Besoek op 17 Januarie 2011.
{{cite web}}
: CS1 maint: archived copy as title (link) - ↑ 9,0 9,1 "Archived copy". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Augustus 2012. Besoek op 28 Augustus 2011.
{{cite web}}
: CS1 maint: archived copy as title (link) History - University of KwaZulu-Natal Opgespoor op 13 Mei 2011 - ↑ ":UKZN at a Glance:" (PDF). Besoek op 14 Oktober 2019.
- ↑ 11,0 11,1 ":University of Limpopo:". Ul.ac.za. Besoek op 24 Julie 2018.
- ↑ 12,0 12,1 "NWU, History of the NWU" (in Engels). Nwu.ac.za. 1 Januarie 2004. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Julie 2018. Besoek op 24 Julie 2018.
- ↑ "New Students | University of Pretoria". Web.up.ac.za. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Oktober 2014. Besoek op 24 Julie 2018.
- ↑ "Archived copy". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 November 2009. Besoek op 31 Augustus 2009.
{{cite web}}
: CS1 maint: archived copy as title (link) History of the University of Pretoria. Opgespoor op 31 Augustus 2009. - ↑ "Pretoria School of Architecture" (in Engels). Artefacts.co.za. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 April 2020. Besoek op 24 Julie 2018.
- ↑ "Archived copy" (PDF). Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 19 Februarie 2012. Besoek op 12 Januarie 2012.
{{cite web}}
: CS1 maint: archived copy as title (link) UP in a Nutshell 2009. Opgespoor op 31 Augustus 2009. - ↑ "Rhodes University-Where Leaders Learn" (in Engels). Ru.ac.za. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Januarie 2015. Besoek op 24 Julie 2018.
- ↑ "A Little Giant Surely Reaching its Milestones" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Oktober 2019. Besoek op 14 Oktober 2019.
- ↑ "Archived copy". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 31 Januarie 2012. Besoek op 13 Desember 2011.
{{cite web}}
: CS1 maint: archived copy as title (link) Opgespoor op 13 Mei 2011 - ↑ "Archived copy" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Januarie 2013. Besoek op 13 Mei 2011.
{{cite web}}
: CS1 maint: archived copy as title (link) - ↑ "Archived copy". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Desember 2011. Besoek op 12 Desember 2011.
{{cite web}}
: CS1 maint: archived copy as title (link) Opgespoor op 13 Mei 2011 - ↑ "University of Johannesburg" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 April 2020. Besoek op 14 Oktober 2019.
- ↑ "VC's state of the university address: Convocation AGM" (in Maleis). 2018. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 September 2019. Besoek op 14 Oktober 2019.
- ↑ https://akademia.ac.za/index.php/2020/04/17/vanjaar-ontvang-191-akademia-studente-kwalifikasies-in-absentia/ Geargiveer 16 Mei 2020 op Wayback Machine Opgespoor en besoek op 12 Mei 2020
- ↑ "The South African Institute for Heritage Science & Conservation". www.sainst.org.
- ↑ "Port Elizabeth (PE) Technikon" (in Engels). Study South Africa. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Oktober 2019. Besoek op 25 November 2013.
- ↑ "This website was recently revamped" (in Engels). Unisa.ac.za. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Maart 2009. Besoek op 24 Julie 2018.