Phoibe

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Phoebe (Grieks: Φοίβη) was in die Griekse mitologie ’n Titaanse godin wat gewoonlik met die Maan verbind is. Sy was die dogter van Uranos en Gaia en die metgesel van haar broer Koios. Hulle het twee dogters gehad: Leto, die moeder van Artemis en Apollo, en Asteria, die moeder van Hekate.[1]

Verwysings[wysig | wysig bron]

Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel [1]
  1. Hesiodus, Theogonie, 404ff.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

Gode, helde en ander wesens in die Griekse mitologie
Oergode  AitherChaosChronosErebosGaiaHemeraNyxPontosTartarosUranos
Titane  Eerste geslag:  HyperionIapetosKoiosKriosKronosMnemosyneOkeanosPhoibeRheaTethysTheiaThemis Tweede geslag:  AsteriaAtlasEosEpimetheusHeliosLetoMenoitiosPrometheusSelene
Olimpiese gode  AfroditeApolloAthenaAresArtemisDemeterDionysosHephaistosHeraHermesPoseidonZeus • (Hestia)
Ander gode  AdonisAlpheiosAsklepiosErosHadesHebeHeraklesPanPersephone
Halfgode & helde  AchillesAntiopeDaidalosGanymedesIkarosJasonOidipusPeleusPenelopePerseusSisyphosTantalosTheseus
Ander wesens  AmasonesChtoniese godeEriniërsGiganteGorgoneGrasieëHonderdhandigesMinotourusMusesNimfeSatersSentoureSiklopeSkikgodinne