Shandong

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Ligging van Shandong in Sjina.

Shandong ( 山东) is 'n provinsie in die ooste van Sjina, met 'n bevolking van sowat 94 000 000 mense. Die hoofstad, Jinan (济南), het in 2004 'n bevoking van omtrent 5 900 000 gehad.