Verskil tussen weergawes van "Poolster"

Jump to navigation Jump to search
476 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
Paar goed
(Paar goed)
(Paar goed)
Die '''poolsterre''' is die [[ster]]re wat die naaste aan die verlengde as van die [[Aarde]] by die noordelike en die suidelike [[hemelpool]] lê. In die nag lyk dit vanweë die rotasie van die Aarde of alle sterre om die pole draai; die poolsterre draai egter nie en bly op een plek staan. Dit was voor die ingebruikneming van elektroniese stelsels soos [[GPS]] baie belangrik vir [[navigasie]].
 
Tans is [[Polaris]] (alfaAlfa Ursae Minoris) in die sterrebeeld [[Klein Beer]] die '''noordelike poolster'''. In die suide is geen ster helder genoeg om ’n poolster te wees nie. Die [[SuiderkruisSigma Octantis]] is verdie vannaaste ster aan die suidelike hemelpool afwat met die blote oog gesien kan word, maar symet vertikale’n as[[skynbare wysmagnitude]] navan die5,45 suidelikeis hemelpooldit enop hy’n ishelder dikwelsnag asnet-net rigtingwysersigbaar. naDit dieis suidpooldus gebruikonbruikbaar vir navigasiedoeleindes.<ref>{{cite web
|url =http://jumk.de/astronomie/special-stars/sigma-octantis.shtml
|title =Sigma Octantis
|publisher =Jumk.De
|date =6 Augustus 2013}}</ref>
Dit is ’n geel[[Reusester|reus]] 275&nbsp;[[ligjare]] van die Aarde af. Die [[Suiderkruis]] is ver van die suidelike hemelpool af, maar sy vertikale as wys na die suidelike hemelpool en hy is dikwels as rigtingwyser na die [[Suidpool]] gebruik.
 
Vanweë sy beweging ([[Aarde#Omwenteling|presessie]]) beskryf die aardeAarde se as in 25&nbsp;770 jaar ’n groot draaiende keël aan die hemel, sodat die twee hemelpole in ’n sirkel beweeg. Daarom vervul verskillende sterre op verskillende tye die rol van poolsterre.
 
Polaris is tans minder as 1 graad van die pool af, of een en ’n half keer die skynbare deursnee van die [[maan]], en is steeds besig om al hoe nader aan die pool te beweeg.

Navigasie-keuseskerm