Theia

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Theia
Die godin wat op dié frieslys van die Groot Altaar van Pergamon (Berlyn) agter Helios veg, is waarskynlik Theia[1]
Die godin wat op dié frieslys van die Groot Altaar van Pergamon (Berlyn) agter Helios veg, is waarskynlik Theia[1]
Naam Theia
God van Die Maan
Simbool oog, bril
Man Hyperion
Ouers Gaia en Uranos[2]
Broers, susters Hyperion, Themis, Mnemosyne, Rhea, Kronos, Okeanos, Tethys, Iapetos, Krios, Phoibe, Koios
Kinders Helios, Eos, Selene

Theia (Grieks: Θεία; "godin" of "goddelike") was in die Griekse mitologie uit die eerste geslag Titane. Volgens Hesiodus se Theogonie was sy die dogter van Gaia (Aarde) en Uranos (Lug).[3] Sy en haar broer Hyperion was die ouers van Helios (Son), Selene (Maan) en Eos (Daeraad).

Verwysings[wysig | wysig bron]

Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel en:Theia
  1. M.M. Honan, Guide to the Pergamon Museum, Berlin 1904, etc.
  2. http://www.theoi.com/Titan/TitanOkeanos.html
  3. Hesiodus, Theogonie, 132.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]