Waaierstertvlieëvanger

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Waaierstertvlieëvanger
Gray Tit-Flycatcher (Myioparus plumbeus).jpg
Mkhuze Wildreservaat, Suid-Afrika
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
M. plumbeus
Binomiale naam
Myioparus plumbeus
(Hartlaub, 1858)

Die Waaierstertvlieëvanger (Myioparus plumbeus) is 'n gelokaliseerde, algemene standvoël in digte boomveld en savanneruigtes, oewerbos en woudrand. Hulle kom een-een of in pare voor. Die voël is 14 cm groot en weeg 12 gram. In Engels staan die voël bekend as die Grey Tit-Flycatcher.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. BirdLife International (2012). "Myioparus plumbeus". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.