Wikipedia:Bladsyverwydering/Verwyder/2017

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Argief Hierdie bladsy dien as 'n argief van ou besprekings. Moenie die inhoud van hierdie bladsy wysig nie. Indien u 'n nuwe bespreking wil begin, of by een van die oues hieronder wil aansluit, doen asseblief so voort op die huidige besprekingsblad.


Lua

Sperdatum:
9 Februarie 2017

(besprekingsbladgeskiedenislogboeke)

  • Symbol delete vote.svg Verwyder – onleesbaar Jcwf (kontak) 01:52, 9 Januarie 2017 (UTC)
  • Symbol delete vote.svg Verwyder – onverstaanbare masjienvertaling. Groete. -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 22:30, 28 Januarie 2017 (UTC)
Uitgevoer Uitgevoer – Groete. -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 22:30, 16 Februarie 2017 (UTC)

Sjabloon:Dubbelsinnig2

Sperdatum:
17 Julie 2017

(besprekingsbladgeskiedenislogboeke)

Uitgevoer Uitgevoer – Groete. -- SpesBona 21:40, 20 Augustus 2017 (UTC)

Wikipedia:Roboteers

Sperdatum:
26 September 2017
Symbol comment vote.svg Kommentaar: Dis nie 'n stemming nie. Sonder 'n stawing is 'n "verwyder" niksseggend. --Slashme (kontak) 21:42, 13 September 2017 (UTC)
Want as ek dood is dan word 'n blad mos genomineer vir verwydering want die moeilikheid maker is nie meer in die rondte nie. Simple om 'n blad te nomineer omrede die skepper daarvan awol. Die blad is 'n Roboteersforum. Nie een van die ander robot bladsye maak sin nie.-- Mickey Dangerez  01:30, 14 September 2017 (UTC)
Uitgevoer Uitgevoer K175 (kontak) 10:45, 7 Desember 2017 (UTC)