Bangkok

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Bangkok
กรุงเทพมหานคร
Bangkok montage 2.jpg

Kaart Vlag
Thailand Bangkok.png
Flag of Bangkok.svg
Wapen
Seal Bangkok Metropolitan Admin (green).svg
 Land Vlag van Thailand Thailand
 Streek Sentraal-Thailand
 Provinsie Bangkok
 Koördinate 13°45′N 100°28′O
 Gestig op 21 April 1782
 Oppervlakte:  
 - Totaal 1 568,737 vk km
 Hoogte bo seevlak 5 m
 Bevolking:  
 - Totaal (1 September 2010) 8 280 925
 - Bevolkingsdigtheid 5 300/vk km
 - Metropolitaanse Gebied 14 565 547
 Tydsone UTC +7
 Burgemeester Sukhumbhand Paribatra
 Amptelike webwerf bangkok.go.th

Bangkok (Thai: กรุงเทพมหานคร, Krung Thep; amptelik กรุงเทพมหานคร, Krung Thep Maha Nakhon) is sedert 21 April 1782 die hoofstad van Thailand en is met 'n bevolking van 8,3 miljoen ook die grootste stad van dié land. Die stad is net noord van die Golf van Thailand geleë.