Maskat

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Maskat
مسقط
CBD.JPG
Official Vlag van Maskat
Vlag
Ligging van Maskat op 'n kaart (Oman)
Maskat
Maskat
Koördinate: 23°36′31″N 58°35′31″O Koördinate: 23°36′31″N 58°35′31″O
Land Vlag van Oman Oman
Provinsie Maskat
Stigting 6de Eeu v.C.
Oppervlak
 - Stad 3 500 km²  (1 351,4 vk m)
Bevolking (2010)
 - Stad 734 697
Tydsone +4 (UTC)

Maskat of Muscat (Arabies: ‏مسقط‎) is die hoofstad en grootste stad van Oman. Die stad het in 2004 'n bevolking van 1 090 797 gehad en 'n oppervlakte van 3 500 km².