Diego Garcia

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Diego Garcia
Diego Garcia in 1982.
Diego Garcia in 1982.
Ligging van Diego Garcia in die Indiese Oseaan.
Ligging van Diego Garcia in die Indiese Oseaan.
Koördinate: 07°18′48″S 72°24′40″O
Land Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Oorsese gebied Flag of the British Indian Ocean Territory.svg Britse Indiese Oseaangebied‎
Bevolking (2010)
 - Stad 4 000[1]

Diego Garcia is 'n tropiese, voetspoor-vormige koraal-atol suid van die ewenaar in die noord-sentrale Indiese Oseaan en maak deel uit van die Britse Indiese Oseaangebied‎. Dis die hoofeiland en hoofstad van die Chagos-argipel en die enigste bewoonde eiland daarvan.

'n uitsig oor Diego Garcia, wat die militêre basis vertoon.

Die atol is 750 km suid van die Maledive en 1 500 km oos van die Seychelle, halfpad tussen Afrika, Australië en Asië geleë. Daarom is dit 'n belangrike strategiese punt en word deur die Verenigde Koninkryk en die Verenigde State van Amerika se weermagte gebruik. Ná die Columbia-ramp op 1 Februarie 2003 het Diego Garcia as 'n noodlandingsbaan vir die VSA se ruimtependeltuig gedien.

Verwysings[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Diego Garcia (kategorie)
  1. (en) Country Profile: British Indian Ocean Territory (British Overseas Territory)”. Fco.gov.uk: 2012-04-12. URL besoek op 2012-06-21.