Bruin dwerg

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

’n Bruin dwerg is kleiner as ’n ster, maar groter as ’n gasplaneet. Hulle word op dieselfde manier as sterre gevorm, dit wil sê deur die sametrekking van ’n wolk waterstofgas. By ’n bruin dwerg is die massa van die sametrekkende gas egter onvoldoende om fusie van protone mee te bring.

Die sterre is nie werklik bruin van kleur nie, maar lyk rooi vir die waarnemer. Die term "Rooi dwerge" word egter vir ander, groter sterre gebruik wat net bo bruin dwerge op die Hertzsprung-Russell-diagram voorkom.

Soorte sterre en sterregroepe
HD 820.jpg
 Sterre   SterDwergsterWit dwergSwart dwergRooi dwergGeel dwergBruin dwergSubdwergReusesterHelder reusSuperreusHiperreusSubreusRooi reusBlou reusNeutronsterPulsarBlou dwaalsterCepheïedVeranderlike sterNovaOpvlamsterRR Lyrae-sterWolf-RayetsterT Tauri-sterHerbig Ae/Be-sterPoolster
 Sterregroepe   DubbelsterX-straaldubbelsterVeelvoudige sterSterreswermSterrestroomSterrestelselMelkwegSterrestelselswermSuperswerm
 Verwante voorwerpe   SupernovaNewelPlanetêre newelMessier-voorwerpHeelalMultiversumSterrebeeldAsterismeSterreklassifikasieSwartkolkSuperholteInterstellêre mediumMolekulêre wolk
 Lyste   Lys van sterrekundige katalogusseLys van naaste sterreLys van grootste sterreLys van gewone name van sterre