Ingoesjeties

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Ingoesjeties
Taal Ingoesjeties
Familie Noordoos-Kaukasies
Gepraat in Rusland, Kazachstan
Plaaslike naam ГІалгІай мотт Ğalğaj mott /ʁəlʁɑj mot/
Aantal sprekers 413 000 (2002)[1]

Ingoesjeties is ’n Noordoos-Kaukasiese taal wat deur sowat 413 000 mense gepraat word in ’n streek wat Ingoesjetië, Tsjetsjnië, die res van Rusland en Kazachstan beslaan. Die plaaslike naam van die taal is ГІалгІай мотт (Ğalğaj mott) en dit is saam met Russies die amptelike taal van Ingoesjetië.

Dialekte[wysig]

Ingoesjeties het nie dialekte nie buiten Galantsjozj, wat beskou word as ’n oorgang tussen Ingoesjeties en Tsjetsjnies.

Skryfstelsel[wysig]

Ingoesjeties het aan die begin van die 20ste eeu ’n skryftaal geword. Die Arabiese alfabet is aanvanklik daarvoor gebruik. Ná die Russiese Rewolusie van 1917 is eers ’n Latynse alfabet en later ’n Cyrilliese alfabet gebruik.

А а Аь аь Б б В в Г г ГI гI Д д Е е
Ё ё Ж ж З з И и Й й К к Кх кх Къ къ
КI кI Л л М м Н н О о П п ПI пI Р р
С с Т т ТI тI У у Ф ф Х х Хь хь ХI хI
Ц ц ЦI цI Ч ч ЧI чI Ш ш Щ щ Ъ ъ Ы ы
Ь ь Э э Ю ю Я я Яь яь I

Verwysings[wysig]

  1. Ethnologue: Ingoesjeties

Eksterne skakels[wysig]


Crystal txt.png

Hierdie artikel is vertaal vanuit die Engelse Wikipedia

Amptelike tale in die Russiese Federasie
AbazynsAdigiesAltaisAwaarsBasjkiriesBoerjatiesChakasiesChantiErzjaIngoesjetiesJakoetiesKabardiesKalmikiesKaratsjai-BalkariesKomi-SirjeensMansiMariMoksjaNenetsNogaiOedmoertsOssetiesRussiesTartaarsTiwaansTsjetsjniesTsjoektsjiesTsjoewasjies