Mansi

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Mansi
Taal Mansi
Familie Oeraals
Gepraat in Rusland
Plaaslike naam маньси/моаньсь
Aantal sprekers 2 746 (2002)[1]

Mansi (asook Wogoelies, wat al uitgesterf het) is ’n taal van die Mansi-volk. Dit word gepraat in dele van Rusland aan die Ob-rivier en sy sytakke, onder andere in die Chanto-Mansiese Outonome Okroeg en die Swerdlofsk-oblast. Volgens die 2002-sensus was daar 2 746 sprekers in Rusland.

Mansi behoort tot die Ob-Oegriese subfamilie van die Fins-Oegriese tale. Dit het vier dialekte: Suid-, Wes-, Oos- en Noord-Mansi, wat elk nie deur sprekers van die ander dialekte verstaan word nie. Die eerste twee is tans uitgesterf.

Die basis van die geskrewe taal is die Soswa-dialek, wat verteenwoordigend is van die noordelike dialek. Dit het in 1868 vir die eerste keer in die Latynse alfabet in druk verskyn. Sedert 1937 word dit in ’n vorm van die Cyrilliese alfabet geskryf.

Alfabet[wysig]

A
/a/
Б
/b/
В
/◌ʷ/
Г
/ɡ/
Д
/d/
Е
/ʲe/
Ё
/ʲo/
Ж
/ʒ/
З
/z/
И
/i/
Й
/j/
К
/k/
Л
/l/, /ʎ/
М
/m/
Н
/n/, /ɲ/
Ӈ
/ŋ/
О
/o/
П
/p/
Р
/r/
С
/s/
Т
/t/
У
/uː/
Ў
/w/
Ф
/f/
Х
/χ/
Ц
/t͡s/
Ч
/t͡ʃʲ/
Ш
/ʃ/
Щ
/ʃʲtʃʲ/
Ъ
/-/
Ы
/ɪ/
Ь
/◌ʲ/
Э
/ə~ɤ/
Ә
/æ/
Ю
/ʲu/
Я
/ʲa/

Verwysings[wysig]

  1. www.suri.ee
  • Nyelvrokonaink. Teleki László Alapítvány, Boedapest, 2000.
  • A világ nyelvei. Akadémiai Kiadó, Boedapest.
  • Kálmán, Béla. 1965. Vogul Chrestomathy. Indiana University Publications. Uralic and Altaic-reeks, Vol. 46. Mouton, Den Haag (in Engels).
  • Munkácsi, Bernát en Béla Kálmán. 1986. Wogulisches Wörterbuch. Akadémiai Kiadó, Boedapest (in Duits en Hongaars).

Eksterne skakels[wysig]


Crystal txt.png

Hierdie artikel is vertaal vanuit die Engelse Wikipedia

Amptelike tale in die Russiese Federasie
AbazynsAdigiesAltaisAwaarsBasjkiriesBoerjatiesChakasiesChantiErzjaIngoesjetiesJakoetiesKabardiesKalmikiesKaratsjai-BalkariesKomi-SirjeensMansiMariMoksjaNenetsNogaiOedmoertsOssetiesRussiesTartaarsTiwaansTsjetsjniesTsjoektsjiesTsjoewasjies