Mari

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Mari
Taal Mari
Familie Oeraals
Gepraat in Rusland
Plaaslike naam марий йылме, marij jəlme
Aantal sprekers Meer as 600 000

Mari (марий йылме, marij jəlme) behoort tot die Fins-Oegriese tak van die Oeraalse tale. Dit word hoofsaaklik gepraat in Mari El in Rusland asook in die deel aan die Wjatka-rivier en ooswaarts tot by die Oeralgebergte. Marisprekers kom ook in Tatarstan, Oedmoertië en Perm voor.

Mari het vandag ’n standaardvorm met twee variante, (Heuwel- en Grasland-Mari, of Wes- en Oos-Mari). Dit word met ’n vorm van die Cyrilliese alfabet geskryf en is saam met Russies ’n amptelike taal van Mari El.

Alfabet[wysig]

Grasland-alfabet[wysig]

А а Б б В в Г г Д д Е е Ё ё Ж ж
З з И и Й й К к Л л М м Н н Ҥ ҥ
О о Ö ö П п Р р С с Т т У у Ӱ ӱ
Ф ф Х х Ц ц Ч ч Ш ш Щ щ Ъ ъ Ы ы
Ь ь Э э Ю ю Я я

Heuwel-alfabet[wysig]

А а Ä ä Б б В в Г г Д д Е е Ё ё
Ж ж З з И и Й й К к Л л М м Н н
О о Ö ö П п Р р С с Т т У у Ӱ ӱ
Ф ф Х х Ц ц Ч ч Ш ш Щ щ Ъ ъ Ы ы
Ӹ ӹ Ь ь Э э Ю ю Я я

Eksterne skakels[wysig]


Crystal txt.png

Hierdie artikel is vertaal vanuit die Engelse Wikipedia

Amptelike tale in die Russiese Federasie
AbazynsAdigiesAltaisAwaarsBasjkiriesBoerjatiesChakasiesChantiErzjaIngoesjetiesJakoetiesKabardiesKalmikiesKaratsjai-BalkariesKomi-SirjeensMansiMariMoksjaNenetsNogaiOedmoertsOssetiesRussiesTartaarsTiwaansTsjetsjniesTsjoektsjiesTsjoewasjies