Ostjaaks

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Ostjaaks
ханты ясанг, chanti jasang
Gepraat in: Vlag van Rusland Rusland 
Gebied: Flag of Yugra.svg Chanto-Mansië
Totale sprekers: 12 000
Taalfamilie: Oeraals
 Fins-Oegries
  Oegries[1]
   Ostjaaks 
Skrifstelsel: Cyrilliese alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Flag of Yugra.svg Chanto-Mansië
Gereguleer deur: geen
Taalkodes
ISO 639-1: geen
ISO 639-2: fiu
ISO 639-3: kca

Ostjaaks of Chanti (ханты ясанг, chanti jasang) is een van twee Ob-Oegriese tale, die ander is Wogoels, wat saam met Hongaars die Oegriese tak van die Fins-Oegriese groep in die Oeraalse taalfamilie vorm. Dit word in die Chanto-Mansië (Russies: Ханты-Мансийский - Chanti-Mansjiskii) en Jamalo-Nenetsii (Яма́ло-Нене́цкий) okrugs, sowel as in die Aleksandrowski en Kargosokski distrikte van die Tomsk Oblast in Rusland gepraat. Daar was na raming teen 1994 12 000 Ostjaakssprekers in Rusland.

Verwysings[wysig]

  1. Jacek Fisiak, Raymond Hickey, Stanisław Puppel, Language History and Linguistic Modelling: A Festschrift for Jacek Fisiak on His 60th Birthday, Contributor Jacek Fisiak, Uitgegee deur Walter de Gruyter, p831, 1997, ISBN 3-11-014504-9, 9783110145045
Amptelike tale in die Russiese Federasie
AbazynsAdigiesAltaisAwaarsBasjkiriesBoerjatiesChakasiesChantiErzjaIngoesjetiesJakoetiesKabardiesKalmikiesKaratsjai-BalkariesKomi-SirjeensMansiMariMoksjaNenetsNogaiOedmoertsOssetiesRussiesTartaarsTiwaansTsjetsjniesTsjoektsjiesTsjoewasjies