Kala

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Kala
(Cala)
Ligging van Kala op 'n kaart (Oos-Kaap)
Kala
Kala
 Kala se ligging in Oos-Kaap
Koördinate: 32°20′0″S 28°9′0″O Koördinate: 32°20′0″S 28°9′0″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Oos-Kaap
Distrik Chris Hani
Munisipaliteit Sakhisizwe
Oppervlak[1]
 - Dorp 46,60 km²  (18 vk m)
Bevolking (2011)[1]
 - Dorp 14 520
 - Digtheid 312/km² (808,1/myl2)
Ras (2011)[1]
 • Swart 98.8%
 • Kleurling 0.3%
 • Indiër/Asiër 0.3%
 • Blank 0.2%
 • Ander 0.4%
Taal (2011)[1]
 • Xhosa 92.0%
 • Engels 2.7%
 • Ander 5.4%
Poskode (straat) 5455
Poskode (posbus) 5455
Skakelkode(s) 047

Kala (voorheen bekend as Cala) is 'n dorpie in die Transkeistreek in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Die naam beteken 'langs die berge'. Die dorpie lê langs die Tsomorivier noord van die Ncoradam. Die naaste groot dorp is Elliot.

Sien ook[wysig]

Bronne[wysig]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 Hoofplek Kala”. Sensus 2011.