Ngcobo

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Ngcobo
(voorheen Engcobo)
Ligging van Ngcobo op 'n kaart (Oos-Kaap)
Ngcobo
Ngcobo
 Ngcobo se ligging in Oos-Kaap
Koördinate: 31°40′30″S 28°00′00″O Koördinate: 31°40′30″S 28°00′00″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Oos-Kaap
Distrik Chris Hani
Munisipaliteit Engcobo
Stigting 1876
Oppervlak[1]
 - Dorp 26,76 km²  (10,3 vk m)
Bevolking (2011)[1]
 - Dorp 9 835
 - Digtheid 368/km² (953,1/myl2)
Ras (2011)[1]
 • Swart 98.6%
 • Kleurling 0.2%
 • Indiër/Asiër 0.4%
 • Blank 0.3%
 • Ander 0.4%
Taal (2011)[1]
 • Xhosa 88.6%
 • Afrikaans 3.9%
 • Engels 2.6%
 • Ander 4.9%
Poskode (straat) 5050
Poskode (posbus) 5050
Skakelkode(s) 047
'n Xhosa-steenmaker naby Ngcobo in die voormalige Transkei in 2007.

Ngcobo (voorheen bekend as Engcobo) is 'n dorpie in die Transkeistreek in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Dit is die geboortedorp van Walter Sisulu. Die naam van die dorp beteken 'plek van die lang gras'.

Ngcobo lê omtrent halfpad tussen die stede Queenstown en Mthatha.

Sien ook[wysig]

Bronne[wysig]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 Hoofplek Ngcobo”. Sensus 2011.