Ncora

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Ncora
Ligging van Ncora op 'n kaart (Oos-Kaap)
Ncora
Ncora
Koördinate: 31°43′60″S 27°41′60″O Koördinate: 31°43′60″S 27°41′60″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Oos-Kaap
Distriksmunisipaliteit Chris Hani
Plaaslike Munisipaliteit Intsika Yethu
Tydsone SAST (UTC+2)

Ncora is 'n klein nedersetting in die Transkeistreek in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Dit lê op die oewer van die Tsomorivier en die Ncoradam is noord van die dorp. Die besproeiingskema onder die dam staan bekend as die Ncora skema. Die naaste dorp is Tsomo.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]