Lesseyton

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Lesseyton
Ligging van Lesseyton op 'n kaart (Oos-Kaap)
Lesseyton
Lesseyton
 Lesseyton se ligging in Oos-Kaap
Koördinate: 31°50′0″S 26°46′0″O Koördinate: 31°50′0″S 26°46′0″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Oos-Kaap
Distrik Chris Hani
Munisipaliteit Lukhanji
Stigting 1847
Oppervlak[1]
 - Dorp 2,53 km²  (1 vk m)
Bevolking (2011)[1]
 - Dorp 2 715
 - Digtheid 1 073/km² (2 779,1/myl2)
Ras (2011)[1]
 • Swart 99.4%
 • Indiër/Asiër 0.1%
 • Ander 0.4%
Taal (2011)[1]
 • Xhosa 97.5%
 • Engels 1.1%
 • Ander 1.4%
Poskode (straat) Geen
Skakelkode(s) 045

Lesseyton is 'n Wesleyaanse Metodiste-sendingstasie in Oos-Kaapland wat in 1851 gestig is om swartmense vir die bediening op te lei.[2] Dit is 14 km noordwes van Queenstown, wat eers later in 1853 gestig is, geleë. Byna al die inwoners is Xhosa-sprekers. Die plek beskik oor twee skole: die Lesseyton Primary School en die Ndlovukazi Public High School.

Sien ook[wysig]

Verwysings[wysig]