Sada

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Sada
Ligging van Sada op 'n kaart (Oos-Kaap)
Sada
Sada
 Sada se ligging in Oos-Kaap
Koördinate: 32°11′50″S 26°49′0″O Koördinate: 32°11′50″S 26°49′0″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Oos-Kaap
Distrik Chris Hani
Munisipaliteit Lukhanji
Oppervlak[1]
 - Dorp 4,57 km²  (1,8 vk m)
Bevolking (2011)[1]
 - Dorp 13 493
 - Digtheid 2 953/km² (7 648,2/myl2)
Ras (2011)[1]
 • Swart 99.3%
 • Kleurling 0.3%
 • Indiër/Asiër 0.1%
 • Blank 0.1%
 • Ander 0.1%
Taal (2011)[1]
 • Xhosa 95.0%
 • Engels 2.0%
 • Ander 3.0%
Poskode (straat) geen
Poskode (posbus) 5630
Skakelkode(s) 046

Sada in 'n dorp nabygeleë aan Whittlesea in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Die dorp het 'n inwonertal van 13 493 gedurende die 2011-sensus gehad en is op die R67-pad ongeveer 40 km suid van Queenstown geleë.

Sien ook[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 Hoofplek Sada”. Sensus 2011.