Tsomo

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Tsomo
Ligging van Tsomo op 'n kaart (Oos-Kaap)
Tsomo
Tsomo
Koördinate: 32°2′0″S 27°48′0″O Koördinate: 32°2′0″S 27°48′0″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Oos-Kaap
Distriksmunisipaliteit Chris Hani
Plaaslike Munisipaliteit Intsika Yethu
Tydsone SAST (UTC+2)

Tsomo is 'n klein dorpie in die Transkeistreek in die Oos-Kaap, Suid-Afrika en is geleë op die oewer van die rivier met dieselfde naam.

Geskiedenis[wysig]

Die naam van die dorp is die van 'n hoofman wat eens 'n kraal gehad het waar die pad deur die rivier gaan. Omrede so baie mense oor die jare in die rivier verdrink het noem die plaaslike mense dit 'die rivier van die dood'. Die dorpie het sy ontstaan aan die stigting van 'n militêre pos te danke. Die dorpie is in 1877 begin as 'n administratiewe sentrum vir dié deel van Fingoland.

Distrik[wysig]

Die distrik is 1 062 km2 groot en daar word gemengde boerdery beoefen.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]