Kayamandi

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Kayamandi
Masithandane Straat, Kayamandi
Masithandane Straat, Kayamandi
Ligging van Kayamandi op 'n kaart (Wes-Kaap)
Kayamandi
Kayamandi
Koördinate: 33°55′00″S 18°51′00″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Wes-Kaap
Distriksmunisipaliteit Kaapse Wynlande
Plaaslike Munisipaliteit Stellenbosch Plaaslike Munisipaliteit
Oppervlak
 - Stad 0,70 km²  (0,27 vk m)
Bevolking (2001)
 - Stad 14 637
 - Digtheid 21 000/km² (54 000/vk m)
Tydsone SAST (UTC+2)
Commons

Kayamandi is die gebied in Stellenbosch wat tydens Apartheid vir swart Suid-Afrikaners gesoneer was. Die oorgrote meerderheid van die bevolking is tans swart. Kayamandi beteken "tuis bes" in Xhosa ("Khaya" - huis en "mnandi" - beste).