Newcastle Plaaslike Munisipaliteit

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Flag of South Africa.svg Newcastle
Kaart van Suid-Afrika wat Newcastle in KwaZulu-Natal aandui
Provinsie KwaZulu-Natal
Distriksmunisipaliteit Amajuba
Tipe Plaaslike Munisipaliteit
Munisipale kode KZN252
Hoofstad Newcastle
Grootste tale Zoeloe, Engels, Afrikaans
Area 1 855 km²  
Bevolking 363 236 (2011)

Die Newcastle Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Amajuba-distriksmunisipaliteit in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika.

Setels[wysig]

Party 2006 2011
IVP 20 12
NVP - 5
ANC 27 33
DA 6 5
ACDP 1 -
AZAPO - 3
FC - 1
NDC 4 -
RLP 1 2
ID 1 -
VF+ 1 -